Kaapstad Akkommodasie by Twin Gables Guest House | LekkeSlaap
+20

Twin Gables Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1. Vir kansellasies wat 14 dae voor die inklokdatum gemaak word, sal 100% van die deposito gehef word. Die volle bedrag sal net onder versagtende omstandighede (dood of ernstige siekte) terugbetaal word.
2. Kansellasies wat binne 14 dae voor die inklokdatum gemaak word, sal 50% van die deposito terugbetaal word.
3. Kansellasies wat binne 1 maand van die inklokdatum gemaak word, sal 'n administrasiefooi van 10% moet betaal.
4. Indien gaste vertrek voor die uitklokdatum, sal geen gelde terugbetaal word nie.

Vanaf R20 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Henning Huizenstraat 8, Mamre, Kaapstad, 7347, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYTNhY2RiLTkzZjEtNGFkMS05NWU0LTNkODQ3MTJkODYzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 8 Henning Huizen Street Mamre 7347 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.51673 18.47916
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za