Twin Oaks

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Twin Oaks is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Randpark Ridge in Randburg geleë is. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle 'n kort rukkie in Johannesburg kuier.

Dit is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n aparte bad en stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n wynyskas, 'n oond en 'n stoof.

Die sitkamer het 'n TV en 'n slaapbank met slaapplek vir nog 'n gas. Koffie, tee en die basiese smaakmiddels word met aankoms voorsien en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area wat gaste kan benut.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Twin Oaks is naby winkelsentrums en gholfbane geleë en is 30 minute se ry van Sandton en Johannesburg se middestad af.

Slaapplek

'n Bespreking by Twin Oaks sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Twin Oaks gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za