Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twins Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philip Gerber-singel 2, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Twins Guest House is in Wilkoppies, 'n stil woonbuurt in Klerksdorp, stapafstand vanaf Wilmed Park Privaat Hospitaal, Pick 'n Pay en verskeie restaurante geleë. Hier by ons is jy gewaarborg van vriendelike, professionele diens.

Ons bied akkommodasie in stylvolle, individueel versierde gastekamers. Daar is verskeie eksklusiewe kamers, waarvan een kamer 'n Jacuzzi-bad het en al die kamers is toegerus met lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, elektriese komberse, handdoeke en WiFi. Ontbyt en aandete word elke dag op versoek teen 'n ekstra koste bedien.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Twins Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sanet/Annelien/Anushcke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 10

Ligging

  • Philip Gerber-singel 2, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Twins Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philip Gerber-singel 2, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c0b12097e7d3f8821c02b387f0fcb954deee5ce1b6116ab122abfd82ad9ef9acd6c7e5544bc49ce43e737a87b6b76d710fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 2 Philip Gerber Crescent Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.832953057578 26.67858928442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem