Voëlklip Akkommodasie by Twistniet | LekkeSlaap
+7

Twistniet

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Twistniet
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Warren S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S
Gesin met klein kinders

Dit was fantasmagories.

Graag beveel ek Twistniet aan, spesiaal vir 'n gesin van 6. Kamers groot en in geheel is die plekkie baie ruim. Dis regtig 'n huis weg van die af. En die eienaars, Peter en Soubie, het ons met ope arms verwelkom. Twistniet sal ons definitief weer sien.

Irma K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K

Ons was heerlik verras met die ruimte en gerief.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Baie dankie vir 'n gerieflike verblyf.

Twistniet's terugvoer

Thank you Irma, it was an absolute pleasure having you stay and I hope you will think of using our establishment in the future.

Kind regards
Soubie

Twistniet
Hein V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Verblyf skoon en netjies en eienaar dien regtig moeite.

Werner D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Werner D
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf naby die strand.

Woonstel is oud, maar gemaklik. Lekker groot ruimtes. Twee badkamers ideaal vir groter gesin. Alle beddens gemaklik, behalwe een waarop 'n mens afdraende slaap weens die swak matras. Lekker braaiplekkie. Kombuis ongelukkig nie toegerus met alle verwagte gebruiksartikels nie. Vriendelike gashere, maar nie beskikbaar nie - het baie kere klokkie gelui en gebel, maar geen reaksie nie. Woonstel loop uit op die hoofstraat, dus groot lawaai weens die konstante verkeer. Veiligheid problematies aangesien die hoofdeur direk op die straat is. Motor parkeer ook buite op die straat. WiFi baie stadig en onvoldoende vir enigeen wat inligting op die internet sou wou soek. Kodewoord is ook nie verskaf by aankoms nie - moes spesiaal daarvoor gaan vra.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewende-straat 271, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdpoOzKwH0V60DdFqjK1Z83Q0OhGNolPX6DH2uWtWRhnfZrx2l8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 271 Seventh Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.411884206944 19.294829964638
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za