Two Chef's Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Two Chef's Home is in die boomryke en luukse buurt Fernglen in Port Elizabeth geleë.

Verblyf by Two Chef's Home word in 4 unieke kamers in die eienaar se huis aangebied.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank gebruik maak. Gaste kan maaltye bestel. Dit word deur die eienaar Francois voorberei en hy is 'n internasionale sjef. Die eienaars het 2 honde wat op die perseel woon. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea en veilige parkeerplek agter 'n hek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Two Chef's Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za