Bodorp Akkommodasie by Two Fat Owls Guesthouse | LekkeSlaap
+70
+70

Two Fat Owls Guesthouse

  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 14 , Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Two Fat Owls Guesthouse is in die hartjie van George en bied die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Dis in ‘n 1 km-radius vanaf verskeie restaurante, George Museum, Garden Route Botaniese Tuin, ‘n biblioteek, hospitale en winkelsentrums.

Daar is 4 kamers waarvan 1 die wittebroodkamer is. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer, WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het ook ‘n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens.

Daar is beskutte parkeerplek vir 9 voertuie, asook ‘n braai-area, swembad en kuierarea buite. Verder is daar ‘n gemeenskaplike sitkamer met ‘n groot hoekbank en ‘n braaikamer met ‘n platskerm-TV, DStv en ingeboude sitplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Two Fat Owls Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Caledonstraat 14 , Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Fat Owls Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 14 , Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyqqKz4VhauwiegCySUw2LCYGfjffyCLBdUTckburW2cWryl4FE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 14 Caledon Street Bodorp 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.953055555083 22.460565099371
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za