Greenway Rise Akkommodasie by Two Oaks Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+30

Two Oaks Bed and Breakfast

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 212, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Two Oaks bied B&B- of selfsorgverblyf op 'n perseel van 1500 m² in Somerset-Wes. Dit is naby Kaapstad Internasionale Lughawe, Tafelberg, Kaappunt, Hermanus se walvisse en Valsbaai, en is 10 minute van die Kaapse Wynlande af.

Two Oaks bied verblyf in 12 kamers: Dit sluit standaardkamers met en suite-badkamers en "deluxe"-kamers met 'n volledige kombuis, privaat sitkamer en aparte en suite-slaapkamer in. 2 van die kamers is op 'n privaat sondek met 'n uitsig oor die see en op die berge. Al die kamers is apart van die hoofhuis met privaat ingange en is deur Marianne Ries, 'n gekwalifiseerde binnenshuise versierder, ingerig.

Die kamers kan vir selfsorgverblyf of op 'n B&B-basis bespreek word.

Al die kamers word daagliks skoongemaak. WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien. Daar is braaigeriewe vir 20 gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Two Oaks Bed and Breakfast
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofweg 212, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Oaks Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 212, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNDY2YTYxLWY4MWEtNDRjMC05YzQ4LWU1ODFiNTQ0ZjU2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 212 Main Road Greenway Rise 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.074769 18.841384
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za