Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Oceans

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Franci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 76 resensies vir Two Oceans
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lize F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F
Gesin met tieners

Gemaklik, netjies en skoon. Hoor en sien die see.

Heerlike plekkie, hoor, ruik en sien bietjie die see. Alles wat 'n mens nodig het vir selfsorg. Die 2 badkamers is 'n verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Lize, kom gerus weer!

Two Oceans
Ullrica D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ullrica D
Gesin met klein kinders

Fantasties, mooi, rustig.

Die kuier was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie Ullrika, kom gerus weer!

Two Oceans
Francois D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskone plek, naby die see. Lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly. Lekker naby aan die see. Kan vinnig see toe stap. Alles was lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Francois, kom gerus weer!

Two Oceans
Astrid P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fun.

We enjoyed our stay despite the rainy weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvia B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Perfek gewees.

Pragtige woonstel. Ruik en hoor die see. Lekker ingeboude braai wat 'n onvergeetlike atmosfeer skep. Sal enige tyd weer daar bly. Maak ook voorsiening vir kragonderbreking wat baie help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Silvia. Kom gerus weer!

Two Oceans
Megan A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A
Gesin met klein kinders

It was fantastic!

So it was just me, hubby and our daughter of 9 years old. Our stay was absolutely amazing. We enjoyed the stay much. It was sad to leave. Just what we needed. Thank you Mrs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you for the kind words, Megan. Please visit again!

Two Oceans
Jacques L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Great location, cosy unit, helpful host. A perfect small unit for a lekker holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bobby S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bobby S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n ongelooflike lekker en netjiese plek. Ons sal beslis weer kom.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Bobby, julle is baie welkom om weer te kom!

Two Oceans
Lizanne L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne L
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Baie lekker vir 'n gesin met klein kinders, alles is daar wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Lizanne, kom gerus weer!

Two Oceans
Mariska F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mariska F
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Pragtige, skoon en netjiese eenheid toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal Two Oceans vir seker aanbeveel. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier en gerus.

Mooi verblyf met mooi see-uitsig en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie Nicolas, kom gerus weer.

Two Oceans
Ben N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwag asb. handdoeke, ten minste vir bad.

Toaster vuil. Geen badhanddoeke nie. As reisiger kan jy nie badhanddoeke en strandhandoeke in bagasie rondry nie. Wanneer dit reënerig is is die paadjie nie baie lekker om te loop na die agterste eenheid toe nie. Ek voel dat as daar skoonmaakdienstegeld gevra word dan moet daar dan 'n vroutjie kom skoonmaak. Ons moes betaal vir dit maar niemand het kom skoonmaak nie. Dis bietjie verregaande. Dis die eerste keer dat ek dit moet doen. Kyk hierna asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Hallo Ben
Ek is jammer julle het 'n slegte ervaring gehad. Ek sal die toaster onder die skoonmaker se aandag bring.
Daar word wanneer julle bespreek, duidelik gestel dat ons nie handdoeke voorsien nie. Ons het egter al in die verlede op aanvraag met graagte so gemaak. Dis jammer jy het nie gevra nie, dan sou ons ook met graagte handdoeke aan jou voorsien het.
Jammer oor die paadjie wat vir julle ongerieflik was.
Die skoonmaakdiens is vir wanneer julle die woonstel verlaat. Dit is redelik algemene praktyk. Indien julle langer as 'n naweek bly, voorsien ons graag vroeër 'n skoonmaker. Ek hoop ons kan jou weer ontvang en dat dit dan vir jou 'n beter ervaring sal wees.

Two Oceans
Elaine D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and clean.

It was convenient, and the welcoming gift was a nice touch to our arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you Elaine, please visit agian!

Two Oceans
Lelani G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani G
Saam met vriende

A wonderful and relaxing stay in a tranquil environment.

We had an amazing stay at Two Oceans. We could relax in a tranquil and beautiful setting with the sound of the waves in the background. It was very well-equipped and the inverter helped during load shedding! We could not get the microwave to warm anything so we are not sure if it is working properly. Other than that we had a lovely time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you Shayna for the kind words, please visit again. We’ll have a look at the microwave, hopefully it’s only a setting problem

Two Oceans
Petro B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro B

Was aangenaam.

Kuier daar was lekker. Net gesukkel met TV om aan te sit. Maar dis vinnig hanteer. Ek het geboek vir 4 volwasse mense, het 1 dubbelbed gekry met twee bunkers. Was baie ongemaklik daarmee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Hallo Petro, jammer oor die tv, maar soos jy gesê het, het ons dadelik iemand gestuur om dit uit te sorteer. In die beskrywing van die eenheid staan dit baie duidelik dat dit bestaan uit 'n onsuite kamer met 'n dubbelbed en dan 'n stapelbed in die leefarea. Ook 'n ekstra badkamer met toilet en stort. Jammer dat julle dit dan nie raak gelees het nie. Kom kuier gerus weer.

Two Oceans
Nicholas V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to get away and recharge.

Great experience overall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thanks Nicolas, please visit again.

Two Oceans
Jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met tieners

Baie mooi en lekker plekkie met 'n see view.

As jy wil kom rus, maar ook die view van see geniet, is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie Jan, kom gerus weer!

Two Oceans
Lisa S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa S
Gesin met tieners

Lovely get away self catering facility. Really enjoyed our long weekend.

The apartment is great for three people (2 adults, 1 teenager). Loved the indoor braai and the cleanliness of the place. Was very close to the ocean, but not on the busy street, making it easy to walk to. Happy to have Wi-Fi so we could work when needed. Really happy with our stay overall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you for the kind words Lisa, please come again.

Two Oceans
Francois D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Everything you need - including the view!

Well equipped with luxury finishes to accommodate 4 people.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you Francois. Please come again.

Two Oceans
Evert S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evert S
Gesin met tieners

Heerlik rustig, skoon en veilige akkommodasie.

Alhoewel die eenheid pragtig netjies en skoon is, veroorsaak beurtkrag dat mens herhaaldelik die gas-geyser moet aansit wat buite die eenheid geleë is, waarsonder daar geen warm water is nie. Dit raak lastig, veral as beurtkrag op ongeleë tye val en mens in nag of vroeë oggend moet uitstap na skakelaar wat langs eienaar se huis is. Ek sou ook investeer in 'n groter bed vir die hoofslaapkamer. Dit kan net die gemak 'n rapsie verhoog. Andersins heerlike veilige area vir ontspanning. As jy baie vermaaklikheid verwag is Struisbaai nie die plek vir jou. nie. Dit is vir luilekker rus en heerlike swem op hoofstrand. Die dorpie is klein met 'n paar winkels, so bring verkieslik alles wat jy nodig gaan hê indien spesifieke goed gaan verlang. Die gasvrou is deurgaans in verbinding met jou en beskikbaar vir navrae. Ter opsomming beslis een van die mooier eenhede in dié prysklas wat te huur is op die webtuiste.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Evert. Beurtkrag is 'n reuse probleem en ons was op die punt om 'n invertor stelsel en sonkrag te installeer in Des 2022. Ongelukkig het die plaaslike installeerder met ons geld en die goedere verdwyn. Ons het die afgelope week weer 'n kwotasie verkry en sal hopelik binne die volgende paar dae 'n geskikte stelsel kan laat installeer. Baie jammer vir die ongerief. Ons sal aandag gee aan die gedagte van 'n koningin grootte in plaas van 'n dubbelbed in die slaapkamer. Kom gerus weer.

Two Oceans
Hans G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G
Gesin met tieners

Friendly service.

Need to provide soaps & toiletries.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you for the compliment Hans, we will keep the soaps and toiletries in mind for your next visit. Just bear in mind that we are a 100% self catering unit.

Two Oceans
Bianca B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean and relaxing.

Lovely place, definitely recommend for a relaxing break away. Clean and cosy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you Bianca. Please come again.

Two Oceans
Chrileza S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrileza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en skoon plekkie.

Skoon plekkie en baie mooi uitsig. Veilig en daar is sekuriteit. Heerlike stoep om op te sit en lekker braaiplek. WiFi en 'n volledige TV-pakket.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Chrileza, kom gerus weer.

Two Oceans
Caz D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was a very special B&B, and it's well located.

It's spacious and the interior finishing was of a high standard. It's also got heaters for those chilly nights, which is quite unusual. We would certainly go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne Deutschmann D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne Deutschmann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect for what we needed it for.

It was very clean and had everything you needed. Hosts were very accommodating. I just found it strange that we had to take our own bath towels. But would recommend for a couple wanting to get. Away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Gesin met tieners

Cozy, netjiese, moderne, gevoel van die see plekkie!

Ons het so lekker gekuier by 2 Oceans, die eienaars was awesome, het ingecheck of alles okay is. Die plekkie is gasvry met die see-gevoel sodra jy instap. Alles baie netjies en skoon, met gas geyser wat ongelukkig net werk as dit nie loadshedding is nie, gasstoof wat wel gebruik kan word as dit loadshedding is. Die stoep het 'n pragtige view op die see, en dit het 'n lekker groot braai plek, gemaklik vir 4 mense om lekker te kuier. Ons het so lekker gekuier, het sommer besluit om nog 'n ekstra aand te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Marlene, ek waardeer die mooi resensie. Kom gerus weer. Julle was lekker gaste om te akkommodeer.

Two Oceans
Lititia K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lititia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Franci went above and beyond to accommodate us on very short notice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you Lititia, please come again.

Two Oceans
Ronel K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K
Gesin met tieners

Heerlik gekuier. Kombuis was goed toegerus. Baie mooi gemeubileer. Was goed toegerus met verwarmers vir die koue.

See-uitsig was toegegroei. Kon wel see sien as jy buite op die een hoek van stoep gaan staan het. Ek sou nie sê dat 4 volwassenes gemaklik kan slaap op stapelbeddens nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Ronel, kom gerus weer. Let net op dat daar in die beskrywing van die woonstel genoem word, dat daar 'n stapelbed is in die leefarea en n dubbelbed in die slaapkamer.

Two Oceans
Hannes M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie netjiese eenheid, goed toegerus. Binnebraai is 'n wenner hierdie tyd van die jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Hannes, julle is baie welkom om weer te kom.

Two Oceans
Deidre D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker gebly en gerus.

Die woonstel is perfek en gerieflik. Ons uitsig was asemrowend. Dit is baie rustig. Ons gaan beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Deidre, kom gerus weer.

Two Oceans
Wena V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wena V
Gesin met tieners

Goed toegeruste, kompakte woonstel.

Rustige omgewing klipgooi van see. Sal dalk aanbeveel dat badkamers twee matte elk kry, veral as 'n mens langer as 5 dae bly. Asook ekstra vadoeke en opwaslap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie vir die voorstelle Wena, ek sal dit in gedagte hou. Kom gerus weer.

Two Oceans
Nic M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nic M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant. March weather was really good.

The place should have been aired more. Getting water the right temp to shower bit of a problem. Some of the plug points in lounge not functional. The lounge furniture should be covered for easy cleaning. Lovely location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you for the feedback Nic. It is a gas geyser therefore the water temperature is very sensitive, but on the upside, there is always hot water. It would have been helpful if you let me know about the plugs not working while you were there because we would have fixed it immediately. I’ll take note about covering the lounge furniture. Yes, the location certainly is great. You are welcome to visit again.

Two Oceans
Nicolene W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene W
Gesin met klein kinders

Heerlik en ontspannend.

Plekkie is oulik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Nicolene, kom weer.

Two Oceans
Etienne P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Gesin met klein kinders

Skoon en super netjies.

Ons het hier gebly vir 'n naweek met ons babatjie. Wat 'n lekker woonstel. Oorgenoeg spasie, skoon en baie netjies. Die beste ding van hierdie woonstel is die braai in die leefarea. Die skottelgoedwasser en slim-TV is 'n bonus! Ons sal definitief weer hier bly as ons weer Struisbaai toe kom in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Etienne, julle is baie welkom om weer te kom

Two Oceans
Alida D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik 5 ster-verblyf.

Het heerlik gekuier. Baie mooi, netjiese woonstel. Plek met alles wat jy nodig het, om 'n aangename verblyf te verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is beautiful.

I met the owners Anton and Franci and they were friendly. I would definitely go back and would stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherize K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize K
Gesin met klein kinders

Perfekte naweek-wegbreek.

Pragtige woonstel met alles wat ons moontlik kon benodig. Goeie kwaliteit beddegoed en baie lekker vuurmaakplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma B
Gesin met tieners

Baie mooi plekkie. Daar is alles wat 'n mens benodig.

Wens ons kon nog langer bly. Sal beslis weer kom, en het klaar aanbevelings by my familie gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Elizma, kom gerus weer

Two Oceans
Rene S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Gesin met klein kinders

Heerlike, ontspannende wegbreek met uitstekende verblyf soos altyd.

Hou daarvan om by Two Oceans te bly omdat dit naby die see is, veilig vir die kinders is en voldoen aan ons vereistes vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Bly julle geniet dit Rene, kom weer!

Two Oceans
Janine M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Gesin met klein kinders

Absolutely lovely.

The inside fireplace/braai was quite the hit when the cold weather hit, a very nice touch indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Glad you enjoyed it!

Two Oceans
Etienne J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Baie lekker gekuier, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Die eienaar het ons voor die tyd al die inligting gestuur en toe ons sukkel met die geiser het sy ons mooi gehelp. Ruim eenheid, baie netjies. Een negatief was dat die vloer in die stort nie mooi skoon was nie. Alles wat mens nodig het is in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitch W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ontspanning.

Wonderlike netjiese plekkie sentraal geleë tussen Struisbaai en L'Agulhas. Veilig, privaat en toegerus met als wat nodig is, om vakansie moeiteloos net te kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie Mitch, julle is baie welkom om weer te kom.

Two Oceans
Marinda D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies en rustig.

Die plek is baie mooi en rustig. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie, Marinda, kom gerus weer!

Two Oceans
Morne L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Enkelreisiger

Stilte en rustigheid

Ek het elke oomblik geniet. Die verblyf is goed netjies en ingerig, asook die binnehuise braai en TV-geriewe het my baie beïndruk. Die internetspoed was perfek, die ligging pragtig en die stilte was net genoeg om van die stad te vergeet. Ek het elke oomblik geniet en gaan verseker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Morne! Kom kuier gerus weer!

Two Oceans
Daniel K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was great.

Enjoyed our stay in a clean and well-equipped unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you Daniel, you are welcome to come again

Two Oceans
Etienne J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker gebly, super skoon en netjies en baie goed ingerig.

Het baie lekker gekuier in 'n awesome plek. Alarm en beams is 'n bietjie tricky om uit te sort. Maar andersins baie veilig. Sal definitief aanbeveel aan ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie Etienne, kom gerus weer.

Two Oceans
Wheline B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wheline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenomenaal.

Ons is dol verlief op hierdie huisie by die see! Ons hoop om gou weer te gaan. If the road leads to Cape - Agulhas Two Oceans is the place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Wheline! Julle is baie welkom om weer te kom!

Two Oceans
Rene S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Gesin met klein kinders

Asemrowend lekker kuier en wonderlike verblyf.

Fantastiese, lekker verblyf en skoon en netjies. Sal definitief weer teruggaan. Goeie ligging en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Rene, kom asb weer,!

Two Oceans
Marlize S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S
Gesin met klein kinders

Pragtige plek!

So mooi, skoon en praktiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Marlize, kom weer.

Two Oceans
Sikhulule D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sikhulule D
Saam met vriende

Fabulous

I loved everything, it was just great being out of the city. We are definitely going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

It was so nice having you there Sikhulule, please visit us again.

Two Oceans
Chaveli P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaveli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek by die see.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was baie mooi en netjies. Dit was 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Chaveli, kom weer.

Two Oceans
Gavin F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Hierdie woonstel is baie netjies, goed ingerig en lekker privaat, sal baie beslis terugkeer. Definitief een van die beste plekkies wat ons al bespreek het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Gavin, julle is enige tyd weer welkom.

Two Oceans
Alexi P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexi P
Gesin met tieners

Great comfortable accommodation close to the ocean.

Lovely fully stocked, self-catering unit. Comfortable stay. Five minute walk to the sea (swimming beach a bit further but you can walk on the rocks nearby). A lovely bottle of white wine was supplied, a nice surprise.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese gemaklike verblyf naby die see.

Lieflike volledig toegeruste selfsorg-eenheid. Gerieflike verblyf. Vyf minute se stap na die see (swemstrand 'n entjie verder, maar jy kan op die rotse hier naby stap). 'n Heerlike bottel witwyn was voorsien, 'n aangename verrassing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you so much Alexi! It was nice to have you and you are very welcome to come again!

Two Oceans
Andrée T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrée T
Gesin met tieners

Gesinswegbreek.

Oulike, knus woonstel, met mooi uitsig, wat dalk belemmer kan word in die toekoms deur konstruksie wat tans aan die gang is. Franci en Anton het ons vriendelik gehelp toe daar probleme met warm water was weens 'n kragonderbreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie Andree, bly julle het dit geniet, kom gerus weer.
Daar is gelukkig na regs darem steeds n see uitsig.
Groete!

Two Oceans
Colleen C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C
Saam met vriende

Alles was perfek, het baie lekker gekuier.

Mooiste plekkie, baie netjies met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Colleen, kom gerus weer!

Two Oceans
Stephanie D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en pragtige plekke in Struisbaai.

Die woonstel is baie privaat, is ruim en baie netjies. Waardeer die snoesige komberse en warm water sakke vir die koue winteraande wat vir ons in die woonstel beskikbaar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Willem, kom kuier gou weer! Ons waardeer gaste soos julle.

Two Oceans
Maureen D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D
Gesin met tieners

Rustig, pragtige view, modern, thoughtful owners, gesellige binnebraai.

Was winter en op pad van die Kaap na Mosselbaai met ons 2 tienerdogters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie Maureen. Julle was sulke oulike en tegemoetkomende gaste! Kom kuier gerus weer!

Two Oceans
Geraldine F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine F
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie modern, netjies en skoon. Dankie vir bederf, wyn was heerlik. Gasvrou het gesin baie welkom laat voel. Huis beskik oor meer as die basiese geriewe. Braaigeriewe en die mooiste see-uitsig. Ons kom gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie Geraldine, julle is enige tyd weer welkom! Wonderlike gaste gewees.

Two Oceans
Maria M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Gesin met klein kinders

Aanbeveling vir enige een.

Gasvryheid en baie netjies sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Maria, waardeer die mooi woorde. Julle was baie aangename gaste en is enige tyd weer welkom.

Two Oceans
Etienne B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B
Gesin met tieners

Two Oceans is uiters modern, baie netjies en gerieflik met 'n uitstekende gasvrou!

Ons gesin het heerlik gebly en het baie welkom gevoel tydens ons verblyf. Die woonstel is baie gerieflik, netjies en goed toegerus met 'n heerlike stoep en see-uitsig. Baie dankie Franci vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Etienne. Julle was wonderlike gaste en vreeslik netjies. Ons sien uit na julle volgende kuier. Julle is altyd welkom bu ons

Two Oceans
Bernarda S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernarda S

Alles 100%.

Two Oceans is smaakvol, Franci hiper-vriendelik en ons wil graag weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, julle is baie welkom om weer te kom kuier!

Two Oceans
Vicky S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S
Gesin met klein kinders

A modern convenient place to bond with family.

Was great but in hindsight with a small child not ideal to have their bed in the living area. But we made it work. Was great having a fireplace right in the living area and so clean and modern with every little need catered for. Thank you to Franci for supplying dish tablets for the dishwasher, and cooking oil. Oh and salt. We had a great time. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Thank you, Vicky. You are very welcome to come again!

Two Oceans
Chrizelle L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle L
Gesin met klein kinders

Pragtige en baie gerieflike plekkie.

Alles wat mens mag nodig kry is daar. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie, Chrizelle. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Kom kuier weer.

Two Oceans
Helena V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Gesin met tieners

Dit was te lekker, skoon, netjies en als wat jy nodig het.

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Dit was 'n ongelooflike mooi plekkie. Als wat ons nodig gehad het was daar. Mooiste uitsig. Sal definitief weer wil kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Helena, ons wardeer die mooi terugvoer! Kom gerus weer.

Two Oceans
Inette B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inette B
Gesin met klein kinders

Netjies, nuut en duursaam.

Dit was 'n reuse voorreg om by 2 Oceans te kon bly. Baie dankie! Dit was 'n kosbare ervaring en ons hoop om dit in die toekoms weer te kan huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie Inette, vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en ons hoop ook om julle weer daar te verwelkom. Julle was uitstekende gaste.

Two Oceans
Elmar M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustige en ontspanne.

Heerlike plek pragtige skoon met alles wat jy nodig het. Awesome bad in die slaapkamer en great vuurmaak plek. Die bottel wyn wat vir ons gewag het met ons aankoms was baie nice. Was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Elmar. Ons waardeer dit en julle is enige tyd weer welkom.

Two Oceans
Wena V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wena V
Gesin met tieners

Hemels.

Presies wat enige mamma vra, alles en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Julle is enige tyd weer welkom. Oulike gaste.

Two Oceans
Sharon K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek!

Wat meer wil mens hê, pragtige moderne woonstel wat so goed uitgerus is. Lieflike stoep met die mooiste uitsig oor die see, loopafstand na die see. Vriendelike en oulike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Sharon, julle is enige tyd weer welkom!

Two Oceans
Christina D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina D
Gesin met klein kinders

Rustig, salig.

Baie mooi, smaakvol, pragtig uitsig. Kan aanbeveel! Love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Christine, julle is enige tyd weer welkom!

Two Oceans
Redmund N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Redmund N
Gesin met klein kinders

Heerlik en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente, julle is baie welkom om weer te kom. Oulike gaste.

Two Oceans
Eileen O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen O
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Pragtige plekkie! Eienaars gasvry en hulpvaardig. Sal definitief weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Julle was oulike gaste en is enige tyd weer welkom.

Two Oceans
Marmara D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marmara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks, netjies en besonder ruim.

Woonstel baie baie geniet. Puik gasvrou. Pragtige see-uitsig. Volledige DStv 'n bonus. Die woonstel is gerieflik ruim. Ekstra's soos koffie, tee en beskuit was 'n aangename verassing. Baie dankie ons sal vir seker weer daar wil tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Marmara! Julle was uitstekende gaste en ons sien uit daarna om julle Des 2018 weer te verwelkom!

Two Oceans
Mandi D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi D
Saam met vriende

Lekker bly, lekker kuier met 'n mooi view.

Ons het te lekker gekuier by Two Oceans. Mooi moderne woonstel, see-uitsig, vriendelike mense en goeie memories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Mandi! Dit was lekker om julle te leer ken en julle is verseker welkom om weer te kom.

Two Oceans
Johan V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker, eenheid is baie goed ingerig.

Baie lekker vir 'n wegbreek. Die eenheid het alles en nog meer om 'n naweek-wegbreek besonders te maak. 'n Baie groot lekker kaggel vir gesellige vuur en sommer braai ook. Die stoep is 'n wenner, naby die see vir 'n uitsig en om die branders te hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Kom gerus weer.

Two Oceans
Margaretha V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha V
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en gerieflike woonstel. Eienaars baie vriendelik en gasvry!

Perfek geleë en pragtige see-uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Two Oceans se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit.
Julle is altyd weer welkom.

Two Oceans
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waalstraat 66, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbfb1cf2f3bd1c47afcdcd36fba28292d1604f13ab2713cb388621a2acea5393e8d03baf9e77636fb602a714dc25a538b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 66 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.812191765319 20.045354860119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem