Menlyn Akkommodasie by Two on Menlyn | LekkeSlaap
+15

Two on Menlyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 220 , Menlyn Maine Residences, Menlyn, 0063, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 432 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Two on Menlyn is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Menlyn Maine Residences in die hartjie van Menlyn, Pretoria. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die stad.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n uitsig oor die tuin. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het 'n skuifdeur wat na die stoep lei.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Verder is daar ook 'n lessenaar met 'n stoel en WiFi. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Die leefarea lei na die stoep en tuin.

Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike dakterras met 'n swembad en 'n lieflike uitsig.

Die woonstel is in 'n stil deel in die tuin, wat dit lekker rustig maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Two on Menlyn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Amarandlaan 220 , Menlyn Maine Residences, Menlyn, 0063, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 432
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 432
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 220 , Menlyn Maine Residences, Menlyn, 0063, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA788afe2145fb6369e2d161078e8809001013113b5e4f3e6e8aae25b8e39d5203febb4952bc49aae5ece6ccb516d0541fdc4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 432  per nag (plek vir 4) 220 Amarand Avenue Menlyn Maine Residences 0063 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.785986822733 28.282750867949
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za