Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Owls Guest Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Two Owls Guest Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bosman S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Bosman S
Enkelreisiger

Gerieflik, netjies en goed toegerus. Sou graag langer wou bly.

Ek het baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene V

Nice place.

I liked the fact that, for example, there was a full bar of soap and not those tiny soaps that last a minute. The place is spacious, and I liked having the option of a bath as opposed to only a shower. The guesthouse is not signposted, so we had to inquire from town where it was (GPS let us down).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, well-equipped and peaceful.

Very pleasant stay - nicely situated on the edge of the village with a view of the hills behind, it and a pool for refreshing morning dips. Also reasonably priced for what you get in comparison to self-catering prices these days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billy S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and spacious.

Had a great stay with Diane. The pond pool is a great addition and a rare luxury to the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryony C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryony C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay in Two Owls Cottage.

A comfortable stay in a private cottage. Well-appointed kitchen. We had everything that we could possibly need, including a wonderfully cool swim in the reservoir pool. Diane was super friendly and hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faan P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was verskuif na And the cow jumps over the moon...

Daar was nie water nie en ons is verskuif na And the cow jumps over the moon. Dit is uitstekende verblyf. Baie groot lof vir Tania wat die verskuiwing gerëel het. Ons is 100% tevrede! Uitstekende verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J
Besigheidsreis

Karoo charm op sy beste.

Die plekkie het werklik daai karoo charm. Die uitsig is beeldskoon en die huisie is goed uitgerus. Diane het my so welkom laat voel, sal vir seker terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Enkelreisiger

Fantastic.

Really really nice place to stay. Such a well kept cottage with all that you need. Location is perfect for me as it is on the outskirts of the town but not out of town. Will definitely visit Joey Bethesda again but only if Two Owl Guest Courage is available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en omgewing maak verblyf besonderse ervaring.

Besoek aan Nieu-Bethesda was ervaring en verblyf kan ons aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was enjoyable.

Diane is very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onbeskryflike stilte wat die gees verkwik.

Ons was daar vir die stoep-tasting geleentheid. Daar het 'n heerlike Karoo-gees geheers en die omgewing het wonderlik daartoe bygedra. Die Two Owls GH het ook bygedra tot die hele karakter van eietydse rustigheid en skoonheid. Dit was baie koud, Karoo nagte se koue, maar ons gasvrou het gesorg dat warm komberse en winter lakens ons warm hou. Die huisie het 'n houtbrandstofie in en daar was oorgenoeg hout beskikbaar om ons soggens en saans te voorsien. Die kombuis het al die toerusting wat nodig is indien mens sou verkies om self te kook. Daar is egter baie goeie restaurante in Nieu-Bethesda en ons het elkeen gaan uittoets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Petersen-straat 204, Nieu-Bethesda, 8286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA332322d34d949c0198a2d261f6c552a2e0ebe13a56e60d40c43073ec940622720844d20f9706ecbe18e23be554af66a5d9a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 204 Petersen Street Nieu-Bethesda 8286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -31.861590005255 24.552779904963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem