Two Owls Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Two Owls Guest House is in Melkbosstrand geleë, 'n stil seekant-dorpie net 30 km van Kaapstad af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid na aan verskeie doendinge.

Two Owls Guest House het 3 slaapkamers wat pragtig versier is. Die gesinskamer is op die boonste verdieping en is ideaal vir 'n klein gesin. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank en die 'n en suite-badkamer het 'n stort oor die bad. Die oorblywende 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer.

Al die kamers het geriewe soos 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede vir jou gerief.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt in die eetkamer geniet en die gastehuis het ook 'n lapa met braaigeriewe. Daar is 'n eerlikheidskroeg by die swembad wat die ideale plek is om te ontspan en kuier na 'n dag vol opwindende aktiwiteite.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir jou motor en Two Owls Guest House bied ook 'n pendeldiens na die lughawe en kar verhurings. Dit is naby aan swemstrande en restaurante, winkels en die Atlantic Beach Gholfbaan en net 15 minute se ry van die begin van die wynroete en verskeie staproetes af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Two Owls Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za