Glentana Akkommodasie by Two Sunsets B&B | LekkeSlaap
+18
+18

Two Sunsets B&B

  • Vanaf R1 040 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 35 , Outeniquastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Two Sunsets B&B is geleë in Outeniekwastrand naby Groot Brakrivier. Outeniekwastrand lê tussen George en Mosselbaai en is een van 'n paar kleiner dorpies aan hierdie ongerepte kuslyn. Die area bied 'n rustige vakansie-ervaring, maar is steeds gerieflik na aan die stad geleë. Outeniekwastrand vorm deel van die Glentana vakansie-area en lok elke jaar talle gereelde vakansiegangers tydens die spitsseisoen.

Ons is slegs 10 minute se ry vanaf George lughawe en minder as 10 minute se stap vanaf die see. Two Sunsets B&B bied pragtige panoramiese see-uitsigte en is omring deur natuurlike skoonheid wat 'n gevoel van rustigheid en kalmte skep.

Ons bied 3 kamers, naamlik ons Deluxe-, Ocean- en Country-kamers, vir 'n unieke, ontspanne verblyf-ervaring. Elke kamer is noukeurig ingerig om in al jou behoeftes te voorsien en ons gaste se gerief is ons eerste prioriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Two Sunsets B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Duikerstraat 35 , Outeniquastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Sunsets B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 35 , Outeniquastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNzUzMTExLWViNWYtNDhhNy1iZTQ5LTFkZTYyYzA3MmUzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 35 Duiker Sirkel Outeniquastrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.04851286578 22.284752889456
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za