Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TwoAngels

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 1, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

TwoAngels is aan die waterkant van die Knysnastrandmeer en bied 'n pragtige ligging en 'n knus, stil rusplek in 'n beskutte inham met 'n uitsig op die Outeniekwaberge in die verte, met die warm water van die Indiese Oseaan daaronder.

Verblyf is beskikbaar in die Wittebroodkothuis, Ateljeewoonstel, twee- en drieslaapkamersuite en die drieslaapkamerwoonstel. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met of 'n bad of stort, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n sitarea en stoep. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Gaste kan hul maaltye in die kombuise voorberei of The East Head Cafe besoek, wat by The Heads in 'n pragtige area geleë is, net 'n kort entjie se stap van die huis af. Ontbyt en middagete word daagliks daar bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir TwoAngels
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • George Rex-rylaan 1, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink TwoAngels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 1, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4631a73a73938436d00f1e22675336db63d8a48ee795dcc27ce53806be998e1ba4525e3dc9dc561ccde4d235f674ccaeb635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 1 George Rex Drive The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.07407 23.0630586