Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twogether

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 691, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Twogether bied gerieflike verblyf in 2 bekoorlike selfsorg-eenhede in die klein dorpie Clarens aan. Die eenhede is gerieflik geleë en stapafstand van Clarens se dorpsplein af.

Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 'n yskassie, 'n ketel en broodrooster, eetgerei en breekware. Elke eenheid beskik ook oor 'n privaat patio met 'n ystertafel- en stoele en 'n sambreel. Die eenhede bevat elkeen koffie- en teemaakgeriewe, skoon handdoeke, toiletware, oorpluisies, paneelverwarmers, elektriese komberse, haardroërs en tweepunt-kragproppe.

Klein, opgeleide en goed-gemanierde honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Daar is nie TV's in die eenhede nie en rook word slegs buite die eenhede op die patio toegelaat waar daar asbakkies is.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 62 resensies vir Twogether
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Naudestraat 691, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Twogether het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 691, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApXeTrwDxtQWV0dthINX58oFCMIHM7RfqPDepiS94saqovbo3Pj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 691 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.518394017194 28.423570096493