Tydloos Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Tydloos Guesthouse is in Boston, Bellville geleë. Die gastekamer is in die eienaar se huis, en is 10 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die middestad en Blouberg se strande. Die woonbuurt is veilig en bied maklike toegang tot die hoofweë.

Die verblyf is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisiger. Verblyf bestaan uit 3 kamers. Komplimentêre seep, skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf, haardroër en WiFi is beskikbaar. Gratis skoonmaakdienste is beskikbaar.

Die gastehuis het nou 'n skoonheidsalon met 'n terapeut beskikbaar.

Tydloos Guesthouse is naby talle restaurante en eetplekke, openbare vervoer, nagklubs en gesinsvriendelike doendinge.

Tydloos Guesthouse se doel is om gaste veilig, gemaklik en tuis te laat voel.

Daar is 2 vriendelike en liefdevolle honde op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Spa-behandelinge
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tydloos Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 R432 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za