Bellville Akkommodasie by Tyger-Waterfront Cascades III  304 | LekkeSlaap
+7
+7

Tyger-Waterfront Cascades III 304

  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyger Waterfront, Carl Cronje-rylaan, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tyger-Waterfront Cascades III 304 is 'n selfsorgwoonstel in die Tygervalleiwaterfront in Bellville, Kaapstad. Die moderne, volledig ingerigte woonstel is beskikbaar vir korttermyn-verblyf en spog met pragtige uitsigte oor die waterfront.

Die woonstel is pragtig versier en beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n koningingrootte-bed het en die ander 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n hoekbad en 'n aparte stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan op die patio met buite-meubels ontspan en die pragtige uitsigte oor die Tyger-waterfront geniet.

Die kompleks het veilige ondergrondse parkeerplek vir gaste. 24 uur-sekuriteit word voorsien.

Die woonstelle is ideaal geleë net 20 minute van die middestad van Kaapstad en die V&A Waterfront af. Tyger Waterfront bied heelwat restaurante wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Die Willowbridge Leefstylsentrum en Tygervallei Winkelsentrum is net 5 minute van die woonstelle af geleë en bied 'n groot verskeidenheid winkels en vermaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Tyger-Waterfront Cascades III 304 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Tyger-Waterfront Cascades III 304
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Tyger Waterfront, Carl Cronje-rylaan, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tyger-Waterfront Cascades III 304 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyger Waterfront, Carl Cronje-rylaan, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExNjM0Njc2LTI4ZWItNDhhYy04NjU1LTljMzIzNDM5YTFmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 180  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 The Tyger- Waterfront Carl Cronje Drive 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.876075 18.628402777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za