Bellville Akkommodasie by Tyger-Waterfront Cascades III 406 | LekkeSlaap
+5
+5

Tyger-Waterfront Cascades III 406

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyger Waterfront, Carl Cronje-rylaan, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tyger-Waterfront Cascades III 406 is 'n selfsorgwoonstel in Tygervallei Waterfront in Bellville, Kaapstad. Die moderne, volledig ingerigte woonstel is beskikbaar vir korttermyn-verblyf en spog met pragtige uitsigte van die Tyger Waterfront.

Die woonstel is pragtig versier en beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elkeen. Die badkamer het 'n hoekbad met 'n aparte stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies.

Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n patio met buitemeubels en 'n uitsig van Tyger Waterfront.

Die kompleks het veilige ondergrondse parkeerplek vir gaste. Daar is ook 24 uur-sekuriteit.

Die woonstel is ideaal geleë net 20 minute van die Kaapse middestad af. Tyger Waterfront bied heelwat restaurante wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Die Willowbridge Leefstylsentrum en Tygervallei Winkelsentrum is net 5 minute van die woonstelle af geleë en bied 'n groot verskeidenheid winkels en vermaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Tyger-Waterfront Cascades III 406 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Tyger-Waterfront Cascades III 406
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Tyger Waterfront, Carl Cronje-rylaan, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tyger-Waterfront Cascades III 406 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyger Waterfront, Carl Cronje-rylaan, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7szVoD2hl6NlhIoveJ1wIblbVCc3YQfTHCyfpiQNQjjkfgy1ri?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 180  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 The Tyger Waterfont Carl Cronje Drive 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.876152209551 18.629018515348
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za