Bellville Akkommodasie by Tyger Waterfront Luuks en Sentraal | LekkeSlaap
+37

Tyger Waterfront Luuks en Sentraal

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carl Cronje-rylaan, Tyger Falls Boulevard 112, Bellville , 7539, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tyger Waterfront Luuks en Sentraal is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die gewilde waterfront-kompleks Tyger Falls in Durbanville. Die area spog met uitstekende restaurante, winkelsentrums en 'n wêreldklas-wynroete. Dit is die ideale basis vanwaar gaste Kaapstad se gewilde toeriste-besienswaardighede kan verken.

Die tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en spog met 'n uitsig oor die kanale van die balkon af. Die slaapkamers het dubbelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV en lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n sitarea. Die eenheid het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die kompleks is lekker naby Tygervallei Mall, Willowbridge-winkelsentrum en verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Tyger Waterfront Luuks en Sentraal sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Carl Cronje-rylaan, Tyger Falls Boulevard 112, Bellville , 7539, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carl Cronje-rylaan, Tyger Falls Boulevard 112, Bellville , 7539, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA797100ef3dace57088868fab790e2396005420604cec292553942f07e811d3111603c09eda53e7a26f51070dcd3e20783596?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) Carl Cronje Drive 112 Tyger Falls Boulevard 7539 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.873872144974 18.630501335555
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za