Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tygerviews B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 268, Tygerbergheuwels, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tygerviews B&B bied gerieflike verblyf met 'n rugsteunkragstelsel wat beteken dat gaste steeds die ligte en TV tydens beurtkrag sal kan gebruik. Die verblyf is in 'n rustige woonbuurt teen die hange van die luukse en rustige area Tygerbergheuwels in Loevenstein geleë. Die B&B is ongeveer 4 km vanaf Stellenbosch Universieit se besigheidskool en die Mediese Kampus by Tygerberg Hospitaal. Die B&B is ook langs die N1 wat maklike toegang bied tot al die vernaamste areas in die omgewing insluitend Canal Walk, Tygervallei, Bellville en die Kaapse middestad. Die ligging is ideaal vir diegene wat die Durbanville Wynroete vir verken.

Verblyf word in 3 deluxe koningin suites, 3 tuin suites en 2 selfsorgwoonstelle gebied. Elke kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas, 'n TV met toegang tot Netflix, Showmax en YouTube, en lugversorging. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en gaste kan die swembad geniet en op die gemakstoele by die swembad ontspan. Swemhanddoeke is beskikbaar. Die gastehuis bied begeleide toere en uitstappies na verskeie besienswaardighede, soos Tafelberg, Kaappunt, Hermanus en die Kaapse Wynlande teen 'n ekstra koste.

Die B&B bied toegang tot die N1-hoofweg en is sowat 4 km vanaf die Tygerberg Natuurreservaat geleë. Geriewe in die omliggende area sluit Louis Leipoldt en Panorama Medi-Klinieke, Karl Bremer Hospitaal, die Universiteit van die Wes-Kaap, die Universiteit Stellenbosch se mediese kampus in. Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 14 km weg en vervoer na en van die lughawe kan gereël word. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en volwasse vakansiegangers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Uys Krige-rylaan 268, Tygerbergheuwels, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 268, Tygerbergheuwels, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3LFoAUhC83PoX38YfuVBbkjRDZN2Am2RcPW4B53ZveVDBS0Be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 268 Uys Krige Drive Tygerberg Hills 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.886848 18.606422