Uberlebung Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uberlebung Gasteplaas is geleë langs die N1 in 'n plattelandse atmorsfeer, op 'n grondpad met uitsigte oor die plaas. Ons bied drie luukse selfsorg-chalets met volledige DStv, lugversorging, en 'n eie braai-area. Daar is 'n swembad vir gesamentlike gebruik. Ons is trots op die diens wat ons lewer.

Moet jy 'n konferensie of funksie bywoon, maar wil graag in die rustige atmosfeer van die platteland bly? Dan is ons net die plek vir jou! Ons is 2,5 km vanaf die N1-snelweg geleë, reg langs Ludwig Roses. Binne 20 min se ry vanaf die Carousel. Die Montana Hospitaal en Kolonade Winkelsentrum is minder as 12 km van jou af.

Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n rustige en stil vakansie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uberlebung Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za