Ubuntu Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ubuntu Guest House is in die rustige voorstad, Ernestville geleë. Die gastehuis is omring deur pragtige bome en het 'n uitsig oor De Beers-plaas. Die instansie is naby 'n verskeidenheid museums, die lughawe en ander besienswaardighede. Toere van Kimberley kan gereël word.

Die gastehuis het 15 individueel ingerigte en suite-kamers. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers en verwarmers in. Die instelling bied 'n Engelse ontbyt of aandete met versoek en teen 'n ekstra fooi. Veilige parkeerplek is beskikbaar en 'n masseerder kan op versoek gereël word.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ubuntu Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false