Ubuthongo Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Ubuthongo wat "slaap" in Zoeloe beteken, verteenwoordig presies wat ons hier bied - 'n goeie nagrus, plattelandse rustigheid, professionele gasvryheid, 'n tikkie Afrika en vriendelike diens! Ons is maklik van die naaste internasionale lughawe af bereikbaar en net 40 minute van die Krugerwildtuin af. Die gasheer, George, sal vir gaste aanbeveel oor waar hulle moet gaan en wat hulle moet doen om hulle verblyf so heerlik en gerieflik moontlik te maak.

Ubuthongo Guest House bied 5 gerieflike suites, 'n Engelse ontbyt, 'n buiteswembad, 'n sitarea, gratis onbeperkte WiFi en DStv.

Al ons suites is uniek ingerig. Daar is suites met koninggrootte-beddens, 2 enkelbeddens, asook dubbelsuites en executive-wittebroodsuites, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort en luukse bad. Die suites het ook ander geriewe soos WiFi, 'n Slim-TV met DStv, lugversorging, 'n kluis, lessenaar, klerekas, haardroër, multikragproppe met USB-punte, elektriese ketel, komplimentêre koffie en tee, en 'n yskas.

Gaste kan heerlik in die sitkamer ontspan, die atmosfeer geniet of 'n potjie kaart speel. Ons bied ook plek waar gaste hul bagasie kan stoor en het kontak met talle toer-agentskappe sodat jy jou uitstappies deur ons kan reël. Ubuthongo Guesthouse is in 'n veilige landgoed met 'n elektriese heining, sekuriteitswagte en kameras wat op hitte reageer.

Ubuthongo Guest House is sowat 4 km van Witrivier en 22 km van Nelspruit af. Die gastehuis bied 'n panoramiese uitsig oor groen heuwels, plase en die bekende Lion's Head.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ubuthongo Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 020 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za