Henley On Klip Akkommodasie by Ugly Duckling | LekkeSlaap
+19

Ugly Duckling

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oxfordstraat 29, Henley on Klip, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Ugly Duckling is aan die Kliprivieroewer in Henley on Klip langs die R59 tussen Johannesburg en Vereeniging.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer hmet 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die huis het ook 3 sitareas en daar is 'n kuierarea buite.

Daar is ook 'n groot tuin, swembad en gazebo met 'n braai-area langs die rivier onder die bome waar gaste die eende kan dophou.

Slaapplek

’n Bespreking by Ugly Duckling sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ugly Duckling
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oxfordstraat 29, Henley on Klip, 1961, Gauteng
  • Gaste dink Ugly Duckling het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oxfordstraat 29, Henley on Klip, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAPOkxuzxfJ9yxD5DixZCtjGK8hSYLAFiNRA9F421hclPiDkhsb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 31 Oxford Street Henley on Klip 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -26.533029957167 28.068876441803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za