Uilenkraalsmond Cabin 508

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uilenkraalsmond Cabin 508 is 'n selfsorg-eenheid in die gewilde Uilenkraalsmond-oord naby Gansbaai.

Die eenheid het slaapplek vir 6 mense (4 volwassenes en 2 kinders) wat deel, bestaan uit 'n permanente karavaan gekoppel aan 'n kothuis. Die hoofslaapkamer is in die karavaan met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en kas, met 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Gaste kan ook gebruik maak van die oord se ablusiegeriewe. Beddegoed en handdoeke is teen ekstra kostes beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir 6 gaste en sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond in. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, gratis TV met Openview-HD (DStv is beskikbaar teen ekstra koste), en parkeerplek vir slegs 1 voertuig in. Die oord het 'n buurtwag en 24 uur-sekuriteit.

Daar is tientalle doendinge in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Uilenkraalsmond Cabin 508 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uilenkraalsmond Cabin 508 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R665 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za