10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Feb 2020 tot 31 Mei 2020.
Franskraal Akkommodasie by Uilenkraalsmond Tjailatyd 85 | LekkeSlaap
+11
+11

Uilenkraalsmond Tjailatyd 85

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 85 , Uilenkraalsmond, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Uilenkraalsmond Tjailatyd 85 is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 in die Uilenkraalsmond-oord, net 300 m vanaf die Boesmansriviermond en -strandmeer.

Dié huis beskik oor 3 kamers, 'n speletjieskamer op die solder en 'n badkamer. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie langs die huis. Let asb. daarop dat die oord baie streng reëls en regulasie het wat nagekom moet word.

Die oord bied 'n wassery, 'n kruidenierswarewinkel, 'n putt-putt-baan, waterwurm en is veilig vir kinders om fiets te ry en rond te stap. Gedurende die Desembervakansie hou Stranddienste die jongspan met verskeie doendinge besig en 'n koffiekroeg is saans vir die ouer kinders beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Uilenkraalsmond Tjailatyd 85 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Bokmakieriestraat 85 , Uilenkraalsmond, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 85 , Uilenkraalsmond, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea50c41df73a75fe7612ead11d267b7396ae88a4152ea023d2684799e80b610b27bb5f2e3c4f06770141bf03f63d05defa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 85 Bokmakierie Street Uilenkraalsmond 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.602852819709 19.407746457822
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za