Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit & Tuis Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 11B, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uit en Tuis Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n huislike gastehuis in die dorpie Parys, stapafstand van die Vaalrivier af. In Parys kan gaste na hartelus inkopies in kunsgalerye en antiekwinkels doen, of 'n heerlike ete by een van die vele restaurante geniet.

Die gastehuis bied 'n warm atmosfeer en verblyf word in 4 slaapkamers gebied. Elke slaapkamer het 'n privaat badkamer en gaste het toegang tot 'n stoep en braai-area.

Die kamers word daagliks skoongemaak en is elk met 'n yskas, 'n TV met Openview-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Vars water, melk en beskuit word voorsien.

Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite in die area, soos gholf, Zipline, begeleide toere, valskermspring, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, ponie- en perdry, bergfietsry, warmlugballonvlugte, voetslaanroetes, wildritte, visvang, kanovaart, voëlkyk en abseil. Die Afridome is net 2,6 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Uit & Tuis Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Boomstraat 11B, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Uit & Tuis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 11B, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec2609118a80f42041d7746b0b9bab5cc1812328de651834b3bcd8cc02a003f104309d15fb0932393072091082e439c77b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 11B Boom street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.905942053515 27.44431182209