Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Guest Farm

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkomst-plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Uitkomst Guest Farm is 37 km buite Graaff-Reinet en is omring deur die Camdeboo se betowerende berge. Dit is die perfekte wegbreekplek, ver van die rep en roer van die daaglikse lewe af. Gaste kan hier ontspan en jouself verlustig aan die natuurskoon.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en driekwartbed, en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die vierdie slaapkamer het net 1 driekwartbed. Die vrystaande badkamer het 'n bad, stort en toilet.

Die gastehuis het ook 'n kombuis met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, oond, ketel en broodrooster.

Verder is daar 'n eetarea met 'n TV en 'n kaggel, asook 'n lieflike stoep met toegang tot die tuin. Die tuin het 'n groot grasperk waarop kinders kan speel.

Gaste word aangemoedig om die plaas-ervaring te geniet deur te stap, berg te klim, kennis te maak met die diere, piekniek te hou in die veld, trekker-ritte vir die kinders te onderneem, te braai in die veld en meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Uitkomst Guest Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Uitkomst Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Uitkomst-plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Uitkomst Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkomst-plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVWZOQSlQqLIjShiz53Zc86fiSQOKlTJoTFfaHutw2LAsztv26v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 49 5 1 5 Uitkomst (Farm) Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.293145818626 24.253928661346