Uitkomst Selfsorg Akkommodasie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boksfontein, 40 km from Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uitkomst Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike verblyf in 'n selfsorggastekothuis op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 14 km vanaf die N1-hoofweg op 'n grondpad geleë.
Die Paleis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasyskas, ketel en gasstoof. Lig word verskaf deur paraffienlampe.
Daar is braaigeriewe beskikbaar en hout word voorsien.
Gaste kan die rustiger kant van die lewe op die plaas ervaar. Geniet asemrowende sonsondergange, kyk na die sterre, drink water uit 'n natuurlike fontein, geniet 'n rustige wandeling op die plaas, ry fiets, of neem deel aan boerdery-aktiwiteite.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Luzane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Boksfontein, 40 km from Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Uitkomst Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boksfontein, 40 km from Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang