George Akkommodasie by Uitsig Plaas & Sprokiestuin | LekkeSlaap
+28
+28

Uitsig Plaas & Sprokiestuin

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsig Plaas, Geelhoutboom, George, 6531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Uitsig Plaas & Sprokiestuin is sowat 15 minute se ry vanaf George-sentraal en bied gehalteverblyf aan pasgetroudes of vakansiegangers. Kom ontspan in ons selfsorgplaashuis in 'n sprokiestuin. Dis ook ideaal vir 'n groep van 10 gaste opsoek na 'n rustige bestemming weg van die stadsgedruis.

Die eenheid het 5 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Vars, wit linne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n luukse hoekbad en 'n heerlike kaggel.

Die kombuis het alle nodige selfsorgtoebehore en 'n skottelgoedwasser. Koffie- en teemaakgeriewe, melk, kombuisgerei, toiletware en toiletpapier word voorsien.

Die sitkamer het gemaklike meubels en 'n lieflike dagbed met knus kombersies om die ergste winterkoue af te weer. Daar is ook 'n TV (40") met DStv in die leefarea en braaigeriewe op die stoep.

Doendinge op die perseel sluit voetslaan en bergfietsry in. Ons is sowat 20 km vanaf verskeie gholfbane en die strande by Heroldsbaai, Glentana en Grootbrakrivier is net om die draai.

Die Redberry-aarbeiplaas is 10 km van ons af en en 'n daguitstappie na Oudtshoorn se volstruisplase en die Kangogrotte is ook altyd ’n wenner.

Slaapplek

’n Bespreking by Uitsig Plaas & Sprokiestuin sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Uitsig Plaas & Sprokiestuin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Uitsig Plaas, Geelhoutboom, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitsig Plaas & Sprokiestuin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsig Plaas, Geelhoutboom, George, 6531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY9kIc9iUZ77ahVFx6yHI6gdywvtCpfIZ8F9iwTPcMAu78Odwt5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 10 persone) 1 5 1 5 Uitsig Farm Geelhoutboom 6531 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.939710646415 22.340960420955
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za