Uitsig Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uitsig Selfsorg is in die bekoorlike dorpie Vanrhynsdorp aan die Kaapse Weskus geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 semi-selfsorgwoonstelle met aparte ingange. Die eenhede het elk slaapplek vir 2 op 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elkeen het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Addisionele geriewe in die eenhede sluit 'n TV, vol pakket DStv, gratis WiFi en lugversorging in.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in. Vanrhynsdorp vorm deel van die Namakwaland-streek en gaste kan die blomroetes in die omgewing gaan verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uitsig Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za