Uitsigpark Guest@Home4U

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'n Luukse instansie in die Uitsigpark Sekuriteitslandgoed, geleë in Eldoraigne, 'n moderne voorstad in die hartjie van Centurion.

Ons vriendelike personeel sal jou verblyf vir jou 'n tuiste maak.

Ons bied 6 dubbelkamers met en suite-badkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed, beddegoed, 'n platskerm-TV en koordlose Internet op versoek. Daar is 'n kiosk vir koffie en tee, 'n yskassie, lugvrsorging en 'n kluis in elke kamer. 'n Volle Engelse ontbyt is in die tarief ingesluit.

Ons eetkamer bied gerieflike sitplek en 'n ontbytkroeg met 'n verskeidenheid ontbytgrane, joghurt, vrugtesap, koffie en tee, spek of boerewors en eiers volgens jou voorkeur gaargemaak, saam met gebraaide tamatie, sampioene, 'n verskeidenheid vars gebakte brood of geroosterde brood, kaas en vrugte.

Middagete en aandete kan op versoek bedien word. 'n Verskeidenheid uitstekende restaurante is ook in die area beskikbaar. Inligting is in die kamers of by jou gasheer beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uitsigpark Guest@Home4U gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za