Arniston Akkommodasie by Uitspan | LekkeSlaap
+17

Uitspan

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 357 skoonmaakfooi per bespreking.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Gaste moet asb. by die kantoor inklok. Aanwysings na die woonstel sal by die kantoor voorsien word.
Bring asseblief jou eie lanterns of ligte saam in geval van beurtkrag.
Reg van toegang voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende die huurperiode deur gaste.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huieienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingspartytjies, matrieks, en raserige partytjies word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien jy jou verblyf kortknip nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 14, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3NzE7Zk2XSFZBGm7vTyoY6pz3TB3fv3vScTxDw5CxnXeGMXX47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 463  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 14 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.666683 20.231209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za