Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan Guestfarm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Uitspan Guestfarm
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Gesin met klein kinders

Lekker gerus na 1,200 km se ry. Waarde vir geld. Inderdaad het ons lekker geslaap!

Lekker plaasatmosfeer met 'n lekker groot plaashuis. Ek en vrou en kleindogter het so 7:30 nm arriveer. Ons was hartlik ontvang deur Chance wie ons vinnig laat tuis voel het. Ons het oornag in 'n ruim, netjiese, gerieflike kamer met lugverkoeling. Ons kon heerlik uitrus en het om 4 vm die volgende oggend vertrek aangesien ons nog so 1,200 km moes ry om by ons kinders in Namibië uit te kom. Die huis is ruim genoeg om 'n groep mense te akkommodeer en ons beveel met graagte verblyf by Uitspan Guestfarm aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay overnight.

Kitchen needs some tlc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan oorslaapgeriewe.

Pieter het kom inloer en om seker maak ons is geholpe. Personeel baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakobus S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus S
Saam met vriende

Netjies en skoon met vriendelike ontvangs.

Sal die plek aanbeveel, jammer ons kon nie langer aanbly om natuur te bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en gerieflik.

Oulike plek, pragtige mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue W - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue W
Gesin met tieners

An oasis in a desert

My family and I were very impressed with Uitspan. It is comfortable, spacious and very clean. The staff were friendly and helpful and most important of all, the air-cons work well :)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason K - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

Great place

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie P - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap

Ja verseker het ons die oorslaap op Uitspan geniet en baie goed uitgerus, diens van Anna was puik, sal die plek altyd aanbeveel,nnBaie dankie,nDawie en Annetjie Pieterse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 149, Op die N10, Grootdrink, 8822, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1ODBiNmZmLTJmZGItNDMwOC1hNTNhLWVlNjFlNTAzNTJlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Perseel 149 On the N10 8822 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.574798671526 21.75363779068