Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspanoord

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitspanoord is aan die oewer van die Vaalrivier in Barkly Wes, 'n dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley geleë. Verblyf is beskikbaar is verskeie eenhede in die tuin en daar is 'n swembad.

Gaste het 'n keuse tussen 'n tweeslaapkamer-eenheid, 2 houthuisies of 3 kamers wat apart van die hoofgebou is. Elke eenheid het 'n privaat badkamer.

Die tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 8 gaste en het 'n privaat badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Daar is ook braaigeriewe en 'n lapa.

Die houthuisies is op stelte gebou en het elk slaapplek vir 4 gaste. Dié eenhede is oopplan en het 'n elk 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat toegerus is vir basiese selfsorg.

Al die eenhede het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale wat vanuit die huis beheer word, asook Openview.

Gaste kan langs die swembad of die rivieroewer ontspan en die water met 'n kano of roei-ski aandurf. Daar is skadu, grasperke en braaiplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 23 resensies vir Uitspanoord
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noord-Kaap
  • Gaste dink Uitspanoord het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Barkly-Wes Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8w7kGoRTx96bd4BRF1IpIYJaaOARfvmW6x0ipCB6LirJrTnxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 Barry Street Barkley West 8375 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.539471 24.525963