McGregor Akkommodasie by Uitvlugt Camp and Cottage | LekkeSlaap
+45
+45

Uitvlugt Camp and Cottage

  • Vanaf R390 per nag (plek vir 36)
  • Kapasiteit: 330 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Uitvlugt is net buite die prentjiemooi dorpie McGregor in die Wes-Kaap geleë.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise op 'n werkende plaas. Die eerste kothuis is perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek en die tweede kothuis is ideaal vir 'n jong gesin van 4. Daar is ook 'n ruim kampeerplek versteek tussen die berge wat uitkyk oor die dam op die plaas. Dié dam word gevul deur bergstroompies van die nabygeleë Sonderendberge.

Die instansie is net 'n klipgooi (3 km) van die historiese dorpie McGregor af en 'n kort entjie se ry van die beste wynplase en -kelders in die omgewing af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 29 resensies vir Uitvlugt Camp and Cottage
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Uitvlugt-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitvlugt Camp and Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R390
per nag (plek vir 36)
Vanaf R390
per nag (plek vir 36)
Vanaf R390
per nag (plek vir 36)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 330 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNTUzZTkzLTllYzEtNDcyZC1iNmJkLTYwZjg0YzhiZDA2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R390  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Uitvlugt Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.952687195855 19.845879077911
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za