Beaufort-Wes Akkommodasie by Uitzicht | LekkeSlaap
+84
+84

Uitzicht

  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Uitzicht bied selfsorg-akkommodasie in 'n pragtige tuin-eenheid in 'n veilige woonbuurt, Hospital Hill in Beaufort-Wes. Dit bied aan gaste privaatheid, vrede en gemak.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir onderskeidelik 4 tot 9 gaste gebied. Die eenhede kan apart of saam bespreek word. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gedeelde swembad en braaigeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter elektriese hekke.

Maak 'n draai by die Karoo Nasionale Park net buite Beaufort-Wes. Daar is ook 'n roete agter die eenheid, waar gaste by die heuwel kan opstap en die wonderskone uitsig oor Beaufort-Wes kan geniet. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en deli's om van te kies. Ander besienswaardighede: die Beaufort-Wes Museum, Christiaan Barnard Museum, Karoo Kulturele Toer te donkiekar en die Karoo Nuweveld 4x4-roete.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Uitzicht
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langenhovenstraat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitzicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMDdjZWFkLTFkYzktNDZiZS1hMWU2LThhMzRlNjIxNzQ4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 5 Langenhoven Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.348373534323 22.590225675265
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za