Rooirivier-Rif Akkommodasie by Uitzicht | LekkeSlaap
+29
+29

Uitzicht

3 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elana Meyer-keeromstraat 4, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Uitzicht bied verblyf in 'n privaat eenheid op die boonste verdieping van die eienaar se woning in 'n stil buurt in George. Dié dorp skuil in die voorheuwels van die Outeniekwaberge en bied 'n asemrowende uitsig op die berge. Dit is die ideale basis om die Tuinroete te verken.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang via 'n houttrap en is geskik vir sakereisigers, vakansiegangers en enkelreisigers. Dit is ten volle toegerus met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is tuisgebakte beskuit, vrugte, vars melk en ontbytpap. Die eenheid het ook 'n TV met DStv Compact, 'n plafonwaaier en gratis WiFi. Die kamer bied toegang tot 'n patio met ekstra sitplek en 'n lieflike uitsig.

Doendinge in die dorp sluit gholf, hengel, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoentyd en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Uitzicht sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Uitzicht
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Elana Meyer-keeromstraat 4, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitzicht het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elana Meyer-keeromstraat 4, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8dd190d97dea6d8f3f99a22db9317bc03378cd3b92fea068aa103f2249cf0de794f240a680c17e5485beb61ff6ca912a87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 3 persone) 3 5 1 5 4 Elana Meyer Close Rooirivierrif 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.971120855496 22.438682795717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za