LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uitzicht Game Lodge | LekkeSlaap
+88

Uitzicht Game Lodge

87 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 87 resensies vir Uitzicht Game Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anton P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P
Gesin met tieners

Was rustig en baie stil, grondpad was stuk-stuk sleg aangesien reën grond weggespoel het, maar andersins heerlik.

Clarens was volbespreek en Uitzicht was gelukkig die enigste plek wat kon help, 50 km van Clarens af was dit eintlik gerieflik om daar te bly en in the ry Clarens toe. Magda het kansellasie gehad en ons opgradeer van bachelor na 2 sleeper met geen ekstra kostes.

Reoné B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reoné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweekwegbreek.

Dit was 'n verrassingsnaweek en tannie Magda en haar span het uit hul pad uit gegaan om die naweek spesiaal te maak. So gasvry. Heerlike aandete en ontbyt! Beslis waarde vir geld. Pragtige, skoon en netjiese verblyf. Wildrit en piekniek was vir seker 'n groot hoogtepunt! Baie dankie Uitzicht!

Lelanie R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en gemaklik.

Was 'n heerlike ervaring. Die swembad is verhit, hout en ys beskikbaar en 'n heerlike ontbyt. Lekker gebak wat op die plaas gemaak word was ongelooflik. Daaglikse skoonmaakdames is baie behulpsaam en vriendelik. Was 'n lekker paar dae.

Catherine V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V
Gesin met tieners

'n Wonderlike ervaring.

Ongelooflike uitsigte en atmosfeer.

Nicolene P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P

Asemrowende uitsig!

Beleefde en behulpsame personeel. Heerlike aandetes en ontbyt!

Abrie D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie D
Saam met vriende

Dit was regtig baie lekker. Plek is uiters netjies en versorgd.

Ons het die oornag by Uitzight vreeslik geniet. Ons is vriendelik ontvang en die werkers is net so netjies en vriendelike en ook baie behulpsaam. Die eenheid was netjies en als en meer as wat mens nodig het is daar.

Armand V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties en seker van die skoonste verblyf waar ek al was.

Kan baie sterk aanbeveel vir enige gesin vir ‘n wegbreek van die stadslewe. Sal ver soek vir sulke kwaliteit-verblyf en omgewing.

Rikus C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Baie baie dankie aan tannie Magda en oom Hannes wat ons wittebrood so spesiaal gemaak het. Al die moeite wat vir ons gedoen is met die ete. Kon nie ons wittebrood op 'n beter manier afgesluit het nie. Weereens baie dankie.

Hanli J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanli J

Ons het verblyf gesoek vir die Kersiefees. Ons kon lekker rus.

Dis mooi hier. Dis veilig en ons is ontvang deur vriendelike, Afrikaanssprekende mense.

Renee B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee B
Saam met vriende

Vriendelike eienaars en pragtige uitsigte.

Die eienaars, Magda en Hannes, was baie vriendelik en vriendelik. Daar is staproetes vir diegene wat meer aktief wil wees. Hulle het verblyf vir bykans 80 mense, maar ons was baie gelukkig om die enigste gaste te wees!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly owners and beautiful vistas.

The owners, Magda and Hannes, were very kind and friendly. There are hiking trails for those that want to be more active. They have accommodation for nearly 80 people but we were very lucky to be the only guests!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Claudia J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie warm welkom, die beste gasvryheid.

Estelle R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige plek, en baie gasvrye ontvangs en kuier. Baie dankie Magda en Hannes vir julle gasvryheid, van die aankoms tot die kos was heerlik, wens ons kon langer bly, maar sal julle definitief weer sien en julle hoog aanbeveel.

Andre C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Mooiste uitsig versteekte pêrel.

Die plek is baie goed geleë, werklik netjies, vriendelike diens. Sal aanbeveel vir enige iemand en sal beslis weer gaan ─ die mooiste uitsig en rustig.

Eugenie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitzicht is 'n juweel van 'n plek!

Baie gasvry en pragtige, netjiese fasiliteite.

Karina H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina H
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing binne in die hartjie van die berge.

Baie dankie aan Magda en haar span wat ons verblyf ekstra spesiaal gemaak het. Ons is opgradeer na 'n groter en beter eenheid sonder enige koste waarvoor ons baie dankbaar is. Die natuurskoon is besonders mooi en ons het daagliks gaan stap en rondgery met die lodge as ons basis waar ons rus en vrede kon vind. Die lodge is naby al die besienswaardighede. Ons sal beslis weer terug gaan!

Annelise D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Gasvryheid is fantasties en die plek is pragtig!

Leon K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Geen foto kan die uitsig beskryf nie.

Pragtige plek en baie mooi in stand gehou. Die uitsig is asemrowend en net 'n kort ry van Clarens of Golden Gate af. Sal definitief weer hiernatoe kom as ek van die stad wil wegkom.

Elna S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Gesin met tieners

Baie rustig en mooi skoon.

Uitstappie na plaasdam was awesome, baie dankie.

Francois P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflike verblyf met mooi uitsig. Baie mooi en gerieflike kamer. Parkering bietjie ver vanaf die kamers.

Talmira V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talmira V
Gesin met klein kinders

Beautiful nature, great fresh water.

Loved our stay there, friendly staff, great fresh fountain water.

Derik O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Derik O
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Ons was glad nie beïndruk met die huis waarin ons gebly het nie en voel ingedoen. Ons het duur betaal om in die Wildebees-eenhede te slaap, maar toe het die eienaar ons geskuif na 'n huis toe om 'n ander groep te help, 4 km op teen die berg en weg van die lodge af. Sy belofte dat ons pragtige uitsig gaan hê (daar was nie) en dat ons lekker spasie gaan hê met die kinders. Dit het gevoel of ons in 'n hok bly met al die dik tralies. Die erf word nie onderhou nie dus is daar nêrens lekker gras vir die kinders gewees nie. En daar was nêrens eers buite meubels of stoele nie, so ons moes in die huis kuier. Dit wat ons geboek en voor betaal het sou baie beter gewees het. En die bemarking en beloftes oor die oor gedoende huis, was onwaar!

Uitzicht Game Lodge's terugvoer

Goeie Dag Derik,

Jy bespreek 2 enkelkamers 100 vk meter met geen selfsorg geriewe net basiese geriewe vir 7 mense. Ons voorsien aan jou n sandsteen 250 vk meter huis met drie slaapkamers,slaapplek vir 8 persone, met 2 en n half badkamers. n Groot sonstoep wat die oggend son kry, binnebaai en kroeg gedeelte met n sit eetkamer en n volledige toegeruste kombuis met die mooiste Origanhout kaste met alle geriewe met 2 yskaste en stoof ,mikrogolf en buite meubels in die spens geberg word vir gaste om buite te gebruik. Die koste vir die geriewe is presies dieselfde as vir die twee wildebeeskamers. Ons het nie nodig gehad om plek te maak nie. Net goedgedink om n groter plek vir julle aan te bied en jy het dit so aanvaar. Die huis is in n wildskamp en daar word nie grasperke geplant nie, dit is deel van die natuur . Die gras is wel kort gesny en netjies om die huis gehou, en tuinmeubels wat in die spens is moes net deur julle buite geplaas word. Baie groot akkerboom langs die huis. Die veiligheid is 100% jy kla oor die tralies dan gee jy vir veiligheid 2 sterre. Daar is ook n heining om die huis. Die wild beweeg vroeg oggend en vanaf 4 uur in die middag gewoontlik om die huis en die gaste geniet dit om rustig buite te sit en na die wild te kyk. Daar is ook n staproete en n 4X4 roete en julle het 4X4 voertuie . Daar is n ongelooflike 360 grade uitsig oor die berge. Jy moet gelukkig n natuur mens wees om die uitsig en natuurskoon raak te sien. Die huis is uiters netjies en volleedig toegerus. Dit is vreemd dat almal voor jou in ekstase is oor die verblyf. Elke oggend het ons skoonmaak diens wat die huis gaan skoon en netjies maak die braai en al die plekke wat gebruik is.

Groete Hannes en Magda

Uitzicht Game Lodge
Werner B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B
Saam met vriende

Fantasties gewees. David se diens was van die hoogste gehalte en baie professioneel. Voorwaar 'n aanwins vir Uitzight Lodge. Dankie Magda ook vir jou puik diens.

Puik en baie lekker gebly. Sal definitief weer by Uitzight Lodge gaan bly. Weereens David (gids) se diens uit die boonste rakke gewees. So ook Magda se diens, baie goed.

Johannes M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met vriende

Was baie lekker en mooi. Sal weer gaan.

Alles was netjies en op hulle plek gewees met aankoms. Vriendelike werksmense. Sal weer daar gaan bly.

Bernha V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As LekkeSlaap maar net 6 sterre kon gee vir diens!

Ons het laat op die Vrydagaand eers by Uitzight aangekom en was goed verwelkom deur Dawid. Eerste indrukke was goed gewees - mooi akkommodasie met 'n paar oulike hase wat rondom die plaas rondhop. Dit was egter eers die volgende oggend, in die daglig, toe ons kon inneem hoe mooi die uitsig werklik is. Die reën wat neergedaal het, het 'n atmosfeer geskep wat 'n mens ekstra waardering gegee het vir die uitsig. En natuurlik het die kaggel in die huis alles nog beter gemaak. Wat die akkommodasie egter laat uitstaan het vir ons, is die uitstekende diens. Ons het voertuig probleme gehad en dit was buitengewoon om te sien hoe Hannes en Dawid heeltemal uit hulle pad uitgegaan het om ons te help toe ons dit nodig gehad het. Dit is nie alledaags dat mense wat jou van geen kant af ken, sal aanbied om te help soos Hannes en Dawid nie. Om hierdie rede sal ek definitief die akkommodasie voorstel vir enigiemand wat graag sal wil lekker slaap as hulle 'n draai in Fouriesburg kom maak.

Lorraine W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik.

Heerlik gekuier in 'n rustige stil omgewing. Die eienaars was baie gasvry en die kos in die restaurant heerlik.

Dina R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina R
Saam met vriende

Netjies en lekker.

Ons het van die verblyf gebruik gemaak vir 'n troue op 'n nabygeleë plaas. Die ligging was dus perfek vir ons. Dit was baie netjies en die ontvangs was vriendelik.

Carin T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en beslis waarde vir geld, Magda en Hannes en personeel ons kan nie genoeg dankie sê vir alle julle moeite.

Uitzight is 'n stukkie hemel op aarde die ongelooflikste sonsondergang en sonsopkoms. Wanneer jy arriveer voel jy al soos familie en wanneer jy vertrek weet jy jy kom terug, die ontbyt en aandete was uitstekend en baie smaaklik en beslis die moeite werd en baie billik. Elke kamer is ongelooflik netjies en skoon en die beddens vir seker dat jy heerlik slaap. Al probleem wat ons ondervind het was, die kuier was hopeloos te kort, volgende keer kuier ons beslis langer. Magda en Hannes en personeel julle is uitstekend en baie besonderse mensies.

Petrus O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus O
Gesin met klein kinders

Baie netjies, baie mooi uitsig.

Magda en Dawid is baie gasvry en maak altyd 'n plan as jy iets nodig het.

Lani S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lani S
Gesin met klein kinders

Volkome tevredenheid!

Die lodge was maklik bereikbaar soos per aanwysings. Die ontvangs was hartlik en geriewe was skoon en netjies. Asemrowende natuurskoon.

Samantha V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek wat rustigheid vir jou siel bring.

Die lodge is baie mooi netjies en skoon met pragtige tuine. Ons het op 'n wildrit gegaan en daar is vollop diere. Die personeel is super vriendelik en Magda het vir ons kos uit die boonste rakke gemaak. Lekker boerekos wat ons glad nie alles kon opeet nie! Ons sal vir seker teruggaan.

Desiree V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree V
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsigte, heerlike groot kuierareas en gasvryheid.

Uitzicht is 'n fantastiese game lodge. Mooiste plek met heel mooiste uitsig oor die berge. Het ons verblyf vreeslik geniet, kon herlaai en weer stil raak in die natuur.

Cornelis P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning.

Baie lekker. Bestuur baie aangenaam. Kamers baie netjies en beddens uitstekend. Lekker uitstappies op die plaas. Baie diere om te sien.

Theunis T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer waar jy van reistamheid kan ontlaai.

Ek en my eggenote het 28/4/2018 na 'n dag se toer van Parys via Ficksburg na Fouriesburg by die Uitzight Game Lodge ingeboek vir een aand verblyf. Die lodge is uitsonderlik netjies. Geleë hoog teen die berg is die uitsig na die ooste oor die valleie iets om te koester. Sonop met die mis in die laagtes skep 'n unieke geleentheid vir pragfoto's. Die akkommodasie is ruim en skoon. Daar was net 2 pare vir aandete en die eienares Magda het self die voedsel voorberei. Trooskos soos uit jou ma se kombuis. Ontbyt was meer van dieselfde. Hannes en Magda laat jou tuis voel en niks is te veel moeite nie. Dit is net jammer dat ons nie langer kon rondluier nie, want hierdie is een van die plekke waar jy aan atmosfeer en geselligheid nie tekort sal hê nie. Van die bespreking wat seepglad verloop het tot die totsiens sê met ons vertrek was 'n positiewe ervaring.

Markus V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Markus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en stil.

Het die naweek baie geniet. Die stilte is fantasties. Die beste van alles was dat daar geen TV is. Mens kan weer lekker gesels.

Gustav O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker en vriendelike lodge.

Antonia C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Was wonderlik verwelkom. Hannes en Magda asook al die personeel baie vriendelik en was baie hulpvaardig. Beveel beslis aan.

Robert V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Enkelreisiger

A wonderful Lodge with a view that is never ending.

This lodge is situated on the side of a mountain and the view is just outstanding. The rooms have all that you will ever require and very comfortable.

Michele P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele P
Gesin met tieners

Rus en vrede vir jou siel.

Baie dankie vir die heerlike ontbyt. Jammer ons het net een nag gebly. Sal weer in die toekoms bespreek.

Hanta H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanta H
Gesin met klein kinders

Pragtig, puik, perfek!

Ek, my man, my ma, en ons 2 kinders het by Uitzicht oornag vir 4 aande. Die ligging is absoluut beeldskoon! Die uitsigte is asemrowend mooi! Die huisies en kamers is uitstekend ingerig met alles wat jy kan nodig hê, en Magda en haar span voorsien ekstras soos ys en hout op aanvraag. Die diens wat baie flink en vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Die swembad is lieflik. Fouriesburg en Clarens is ry-afstand as 'n mens lus is vir rondloop, inkopies, of uiteet. Alles is baie skoon en netjies en dit is uitstekende waarde vir geld. Wildritte kan ook gereël word teen 'n spotgoedkoop prys. Ons sal beslis weer teruggaan en ek sal dit vir enigiemand aanbeveel - rus, vrede en skoonheid!

Germaine K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germaine K
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging.

Magda is baie vriendelik en kos was heerlik!

Naomi S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dankie! Uitsig fantasies. Verblyf - lekker gebly, kort dalk net 'n tafeltjie in die groot badkamer. Ontbyt baie lekker. Wildrit puik. Personeel vriendelik en baie gasvry, Magda dankie vir die lekker Kersete en potbrood. Sterkte en voorspoed voorentoe.

Coenie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Vriendelik. Pragtige plek. Heerlike ontbyt. Sal graag meer tyd daar wou spandeer.

Gj W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gj W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mense vriendelik en plek baie netjies.

Het baie lekker gekuier en kon werklik rus en alles is netjies.

Hugo V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Gesin met klein kinders

Uitstaande, rustige atmosfeer.

Ons gesin was net vir een nag daar. Dit was finominaal. Pragtige uitsig in die rustige natuur. Ons het dit werklik geniet. Kamers was skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en ons het 'n heerlike ontbyt geniet voor ons vertrek het.

Yolande M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M
Gesin met klein kinders

Baie netjies, pragtige uitsig en ongelooflike lekker kos.

Sien sterre.

Natasha S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Dit was pragtig - 'n stukkie paradys.

Ons sal Uitzight definitief aanbeveel.

Denise T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise T
Enkelreisiger

Asemrowend.

Dit was soos huis-weg-van-die huis!

Alet D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was ongelooflik mooi en diens uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie skoon en die diens was uitstekend en personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Tracey O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey O
Enkelreisiger

Ek het regtig my verblyf by Uitzight Game Lodge geniet, so rustig en tuiste weg van die huis.

Magda en Hannes was uitstekende gasvrou en gasheer. Hulle was so gasvry en baie goeie gesselskap. Ek het regtig my tydjie by Uitzight Game Lodge geniet. Pragtige natuurtonele, vredig, rustig en veilige omgewing. My kamer was ten volle toegerus en ek was baie beïndruk. Dankie vir die verblyf ek sal definitief terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I really enjoyed my stay at Uitzight Game Lodge, so relaxing and a home away from home.

Magda and Hannes were absolutely incredible as hosts. They are so hospitable and great company. I really enjoyed my stay at Uitzight Game Lodge. Stunning scenery, peaceful, tranquil and safe environment. My room was fully equipped and I was very impressed. Thank you for having me and I will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Isabell E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Sien sterre.

Ian D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Baie lekker dankie en ‘n stunning plek!

Stuur asb ons bedanking vir Magda en Hannes. Groete!

Jaco J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is een van die beste plekke waar ek al oorgebly het. Beslis waarde vir geld.

Magda en Hannes is baie hulpvaardig en ons het niks tekort gehad. Net jammer ons het net twee aande daar gebly.

Johann S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ongelooflike vriendelike mense, pragtige lodge. Netjies, skoon, kos is uit die boonste rakke. 10/10 puik diens, sal vir seker weer besoek.

Piet V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selde soveel waarde vir my geld gekry.

Ons sal graag weer daar bly, ek dink egter dit sal wys wees om vroegtydig te bespreek omdat plek so uniek is, glo ek dit is, en sal al hoe gewilder word.

Stefan V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gekuier. Pad bietjie sleg maar definitief die moeite werd.

Billy D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy D
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsigte en lekker kos.

Aankoms het ons tuis gevoel en kos en kuier was lekker. Kamers en beddegoed was skoon en ook die kamer. Baie lekker plek.

Philip S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my vrou kan nie wag vir somer nie.

Gaan vir seker terug na Uitzight Game Lodge toe. Beste en vriendelikste plek en mense wat ek nog teëgekom het! Beste plek waar ek en my vrou nog gebly het met vriendelike diens en puik kos. Die uitkyk oor die berge is prentjiemooi, kan nie wag om weer daar te gaan bly nie.

Carol D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met vriende

Die vriendelikste personeel - met die mees warmste verwelkoming!

Ons sal beslis weer besoek en vir vriende en familie aanbeveel.

Lodewyk J - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies, asemrowend mooi, en die vriendelikste eienaars.

Baie, baie dankie aan Magda en Hannes wat ons só tuis laat voel het! Ongelooflike mooi uitsigte en die diens was besonders. Brian en Wanita se kos is uit die boeke! Ongelooflik lekker en ons was goed bederf! Dankie Magda vir daai wonderlike wildspastei! Hannes het uit sy eie gehelp met 'n pap wiel, sonder dat ek gevra het. Hartsmense wat na jou omsien. Baie, baie dankie. Ons kom volgende keer saam met die hele familie!

Elize G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders netjiese eiendom met vriendelike gasvryheid van eienaars.

Uitzight Game Lodge het ons hart gesteel met uitsonderlike uitsig oor landskap en omgewing, hartlike gasvryheid van eienaars en besonderse netjiese eiendom en fasiliteite. 'n Ware wegbreekrusplek.

Willem B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met vriende

Spyt dat ons net een nag hier oorgeslaap het.

'n Pragtige omgewing waar mens 'n paar dae kan kuier. Rigtingaanwysers nie baie akkuraat nie. Die laaste indraai na die gastehuis op die plaaspad is na links en nie na regs soos aangedui nie.

Uitzicht Game Lodge's terugvoer

Goeie dag,
Dit was lekker om julle op die plaas te ontvang het. Ons omgewing is baie mooi. Ek het ons aanwysings op die webtuiste nagegaan en gesien dat dit reg is. Julle moet asseblief die aanwysings op ons webtuiste volg en nie koordenate invoer nie want dit neem die gaste op n langer grondpad wat dan is dat jy regs moet draai . Die webtuiste aanwysings het net n 3.2 km grondgedeelte waar die ander pad meer as 12 km grond is.
Groete

Uitzicht Game Lodge
Gert R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer en verblyf gewees.

Ongelukkig net een aand oorgeslaap, om dit moeite werd te maak moet jy verkieslik 'n 2x4 of 4x4 as vervoer hê indien jy self besigtiging wil doen. Alles is goed ingerig en het gasvryheid regtig geniet. Definitief aanbeveel.

Louise V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige omgewing, mooi uitsig, goed toegeruste verblyf en goeie diens.

Ons het heerlik by Uitzicht Game Lodge ontspan en die omliggende omgewing in Fouriesburg en Ficksburg verken. Die chalets is gerieflik en goed toegerus met smaakvolle dekor. Ons het veral die binnenshuis-braai geniet en die heerlike wildspastei wat vir aandete deur die gasvrou voorgesit is. Ons wil net noem dat daar geen spieëls in die badkamers was nie, wat dit veral baie moeilik gemaak het vir die mans om te skeer. Ek sal dus beslis aanbeveel dat spieëls daar aangebring moet word.

Nettie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Awesome! Awesome!

LekkeSlaap, eerstens wil ek net vir julle dankie sê vir julle vinnige en uitstaande diens. Dit was amazing! Hannes, Magda en Gatiep het ons onmiddellik laat welkom voel. Julle is amazing mense en o die kos uit die kombuis was baie baie lekker. Sal enige dag teruggaan! Alles is so mooi en skoon. Die uitsig, wind, mistigheid, son, natuur en verblyf was vriendelik. Selfs die game drive was baie lekker gewees. Ek sal dit aanbeveel vir almal wat rustigheid wil ervaar. Dankie weereens!

Sonny G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonny G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer met bad- en stortgeriewe baie goed - het hoofsaaklik net daar geslaap.

Die pad na die perseel is beroerd - Hannes en Magda baie gasvry - sal voorstel dat tee en koffie bestanddele elke oggend bygevoeg word.

Uitzicht Game Lodge's terugvoer

Hi Sonny
Dankie vir die terugvoering. Ons werk gereeld aan ons gedeelte van die pad, so 4 km, ongelukkig wanneer ons stort reën kry in die berge spoel die pad.
Maar ons werk hard daaraan om die pad altyd rybaar te maak.

Groete

Uitzicht Game Lodge
Mari V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en uitstekende diens.

Pragtige ligging met uitstekende fasiliteite en vriendelike diens!

Liezel A - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Wat 'n wonderlike plekkie. Die mense is gasvry en baie behulpsaam. Ons sal weer gaan, was 'n naweek wat ons nie gou sal vergeet nie. Dankie aan almal.

Tamara Y - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tamara Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality very friendly and helpful.

Location is high on a hill with a stunning view. Lovely swimming pool with same view. Everything was lovely and clean and in good condition. Weather was very hot, should be a good hiking destination when a bit cooler.

Jurjen S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurjen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig gebly.

Daar was 'n baie mooi rustige atmosfeer op die plaas. Die wildbesigtigingsrit was baie goeie waarde vir geld.

Liana P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Dit was 'n ongelooflike langnaweek! Almal is so vriendelik en gaan hulle baie mis, maar gaan definitief weer daar bly. Definitief die moeite werd om daar te gaan bly. Dit was so rustig, kos was heerlik verby en die wildrit was amazing! Baie dankie ek en my man het dit nodig gehad en dit baie geniet!

Anna V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Gesin met klein kinders

Bergfietsroetes vir ieder en elk.

My man het die langer bergfietsroete gery. Dis nie "single track" nie, maar "jeep track". 'n 4x4 roete, maar steeds lekker steil. 400 m klim in 14 km. Die eerste 200 m in die eerste 2 km. Baie daarvan gehou. Genoeg plaaspaaie vir vrou en kids. Magda het baie moeite gedoen om ons vol fiemies jonger seuntjie te akkommodeer met die etes!

Madeleen M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen M

Wonderlike warm verblyf met asemrowende uitsig.

Baie dankie tannie Magda en oom Hannes vir julle gasvryheid met ons naweek. Die verblyf was heerlik en julle plaas is pragtig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Sonja E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E
Saam met vriende

Ons het heerlik geslaap en die ontbyt en papkos was besonders lekker.

Die Uitzigth gasteplaas het 'n asemrowende uitsig, stil en rustige omgewing met hartlike, gasvrye eienaars.

Annalie H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie H
Gesin met tieners

Alhoewel dit kort was, is ons verwelkom met hartlikheid van familie en ou vriende. Dankie daarvoor!

Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak, veral die moontlike jagtersopsie en as sulks kan ek dit met vrymoedigheid aanbeveel vir groot groepe ons was 'n familie groep van tien - klein kinders tot tieners en almal het heerlik gebly. Die natuurskoon is asemrowend, tuine pragtig en verblyf netjies!

Ian J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J
Saam met vriende

Excellent accommodation, very well priced.

I did not have a 4x4 to view the game, but arrangements made with the manager, thank you! A great place and lots of game, manager was great, friendly and very helpful.

Mara N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte wat nodig is vir die siel - presies dit by Uitzight gekry.

As jy regtig wil rus en die natuur wil waardeer is Uitzight die regte plek.

Ina D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met die natuur naby jou met vriendelike mense wat help waar hulle kan!

Baie mooi plek om te bly, baie na aan die natuur. Netjies en skoon. Sal aanbeveel as 'n baie lekker en mooi plek om te bly. Met vriendelike mense wat help waar hulle kan.

Marcelle V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier by Uitzight Game Lodge!

Magda en Hannes het ons so vriendelik ontvang - dit het gevoel asof ons by ons huis is, so tuis het ons gevoel! Hulle het dadelik al die kamers en fasiliteite gewys wat beskikbaar is, die vuur in die braaikamers is dadelik aangesteek, dit was heerlik! Alles was pragtig skoon en netjies, kamers is pragtig! Alhoewel ons nie daar was vir die jagseisoen nie, het Hannes ons die Sondagoggend uitgevat op 'n wildrit! Baie dankie vir 'n heerlike verblyf by hulle Game Lodge!

Carla V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en omgee vir kliënte!

Vreeslike lekker naweek gehad by Uitzicht Game Lodge. Personeel is baie vriendelik en diens is uitstekend. Was baie lekker gewees. Sal enige dag weer teruggaan!

Eddie N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Hannes en Magda was baie vriendelik en het ons verblyf werklik lekker gemaak. Moet vir Magda persoonlik komplimenteer vir haar voorbereiding van die kos. Sy kan maar. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Uitzicht Game Lodge's terugvoer

Hallo Eddie
Dankie vir die kompliment. Ek en Hannes wil beslis dit vir ons gaste dit die moeite werd maak om te kom rus hier op die plaas.
Groete

Uitzicht Game Lodge
Vera N - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera N
Saam met vriende

Fantasties! Sal binnekort weer terug gaan!

Die Lodge is besonders mooi en die diens is vriendelik en daar word soveel moeite gedoen. Ons het heerlik gebly en kan nie wag om weer terug te gaan nie. Uitsig is asemrowend. Die huisies is baie skoon en netjies.

Alta L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Ongelooflike naweek gewees!

Wat 'n ongelooflike naweek. Hannes en Magda het ons so welkom laat voel. Die verblyf is wonderlik met baie gemaklike kamers, genoeg slaap- en kuierplek. Badkamers was skoon en ruim. Ons sal gou weet by Uitzight gaan kuier. Dit uitsig was wonderskoon!

Ina M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys!

Vriendelike, hartlike ontvangs. Asemrowende natuurskoon. Gerieflike, skoon, netjiese selfsorg-eenheid met alle nodige toerusting beskikbaar. Besigtiging van 16 verskillende wildspesies was 'n belewenis. Die tuine is versorg en netjies. Alle personeel is vriendelik en behulpsaam. Dis in 'n veilige omgewing om te gaan rus.

Wimpie T - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was 'n great belewenis. Die verblyf was baie mooi. Die mense was so gasvry en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Die kos was ook uit die boonste rakke. Sal weer gaan.

Phillip L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip L
Enkelreisiger

Asemrowend.

'n Weggesteekte paradys in die Oos-Vrystaat. Die uitsigte, skoon lug en gasvryheid is iets besonders! Ek sal Uitzight Game Lodge beslis aanbeveel. Die eienaars (Hannes en Magda) gaan uit hul pad uit om almal tuis en welkom te laat voel.

Karen C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, absoluut `n wonderlike naweek gehad.

Magda en Hannes het regtig uit hul pad gegaan om alles perfek te maak vir hul gaste. Die verblyf was fantasties, die uitsig uit die wêreld en nie te praat van die kos! Hul hond "Gatiep" is ook `n aantrekkingskrag op sy eie. Skoon, modern, veilig ens. Sal definitief Uitzight vir enige toekomstige gaste aanbeveel. Dankie Magda en Hannes weereens.

Natasha N - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Saam met vriende

Asemrowende uitsig en vriendelike mense`!

Sien gerus die sterre.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 85 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht Natuureservaat 193, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwYjVjODAzLWUwOTUtNDI0Mi1iNWIyLWRlOTM1N2FhZWJlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 87 5 1 5 193 Uitzicht Nature Reserve Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.562511674651 28.108525872231
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!