Kleinsee Akkommodasie by Uitzicht Holiday Home | LekkeSlaap
+17

Uitzicht Holiday Home

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Uitzicht Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hannes V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, goed toegerus.

Die ontvangs was baie goed. Die perseel was netjies en goed toegerus. Sal weer gaan.

Christine V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Awesome place!

Loved the house. So neat and tidy. Toddler friendly.

Marisan V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisan V

Heerlik, huis is baie gerieflik en die linne van goeie gehalte.

Nicolien is 'n wonderlike gasvrou, en die huis is heerlik gerieflik met al die nodige toerusting. Die linne is pragtig en ruik so lekker! Al die ekstras soos heerlike koffie, tee, suiker, beskuit en verskeidenheid bordspeletjies maak dit voorwaar 'n lekker uitspan plek.

Uitzicht Holiday Home's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoed.

Uitzicht Holiday Home
Nicolaas B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas B
Gesin met klein kinders

Excellent.

Nice view, nice place, best to rest.

Uitzicht Holiday Home's terugvoer

Julle was fantastiese gaste en ons hoop om jullie weer te sien in die toekoms.

Uitzicht Holiday Home
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzightsingel 25, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cpZ6h4pddozgglKrGEecNCOEvoK9Ts1bjHl8RJEfzhSy9UKuO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 25 Uitzight Crescent Kleinzee 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.678562218912 17.063326975821
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za