Ukweza Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Ukweza Guest House is 'n luukse, volledig toegeruste selfsorghuis op die grens van die Krugerwildtuin.

Hierdie huis het 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en plafonwaaiers. Twee van die badkamers het storte en die derde badkamer het 'n bad en stort. Elke badkamer het 'n toilet en wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet. Die huis het ook 'n onderdakbraai.

Daar is kruidenierswinkel, slaghuis, restaurant, kroeg, hardeware winkel en 'n karwassery in die omgewing. Ukweza Guest House is die ideale vakansiebestemming vir gaste wat hul batterye wil herlaai en die natuurskoon wil geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ukweza Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 8)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za