Faerie Glen Akkommodasie by Ula Guesthouse | LekkeSlaap
+25

Ula Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffendale-rylaan 290, Faerie Glen , Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ula Guesthouse is in Faerie Glen in Pretoria-Oos geleë en is na aan 'n verskeidenheid interessante plekke soos die Botaniese Tuine, die Uniegeboue, die Voortrekkermonument, Menlyn-winkelsentrum, die Waterkloof en Wingate-gholfbaan en verskeie restaurante.

Die verblyf bestaan uit selfsorg-eenhede, gastekamers en 'n kothuis. Elk van die eenhede het sy eie badkamer en van hulle het 'n kombuisie. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging in. Die meerderheid van die eenhede het hul eie ingang na die tuin met 'n pragtige uitsig, behalwe die 2 verhewe kamers wat albei ingange vanaf die gang en hul eie skouspelagtige uitsigte deur hul vensters het.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike area wat vir vermaakdoeleindes of as konferensiegeriewe gebruik kan word, Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe wat gaste kan gebruik.

Vanaf die gastehuis is daar maklike toegang tot die N1- en N4-snelweë, asook die middestad. Dit is 40 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af via die R21-snelweg.

Die ligging is perfek vir internasionale en plaaslike gaste wat op soek is na verblyf in die omgewing van Pretoria-Oos, hetsy vir 'n sakebesoek of 'n vakansie. Dit is ook naby die meeste groot ambassades in Pretoria en naby besighede en hoofstaatsinstellings.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Pools

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Ula Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cliffendale-rylaan 290, Faerie Glen , Pretoria, 0043, Gauteng
  • Gaste dink Ula Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffendale-rylaan 290, Faerie Glen , Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5Mjc3ODEzLTk3YmYtNGU0MC1hZjg5LTExYjEzNjUwYjcyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 290 Cliffendale Drive Faerie Glen 0043 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.783459435678 28.316713571548
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za