Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ulwazi Rock Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Deel 17 op White Waters Plaas, Ulwazi-weg, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 875 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Ulwazi Rock Lodge is in die asemrowende Kiepersolvallei geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lodge met 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Aangesien die lodge op 'n rustige familieplaas is, is dit die ideale bestemming vir naweekwegbreke uit die stad en lang familievakansies met maklike toegang tot al die gewilde besienswaardighede in die Laeveld.

Hierdie selfsorglodge bied verblyf aan 12 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke en suite-badkamer het ’n bad of 'n stort.

Die ruim oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea dra by tot die vreedsaamheid van die lodge. Die kombuis is met alles wat jy nodig het toegerus sowel as 'n waskamer met ’n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, strykyster en strykplank. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook braaigeriewe en ’n binnenshuise swembad wat rondom ’n rots gebou is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die plaas bied aktiwiteite soos baarshengel, voëlkyk en bergfietsroetes. Dit is net 6 km vanaf Hazyview, die poort na die gewilde Krugerwildtuin, sowel as Blyderivierspoort en Sabi Sand Wildreservaat. Dit is ook naby allerhande aktiwiteite in Hazyview insluitend Skyway Trails, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsritte en perdritte.

Slaapplek

’n Bespreking by Ulwazi Rock Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Ulwazi Rock Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Langs die R40, Deel 17 op White Waters Plaas, Ulwazi-weg, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Ulwazi Rock Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 875
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 875
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Deel 17 op White Waters Plaas, Ulwazi-weg, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApNczTS3te83ikfDVh3XsVVYUYrIqWfYOWPuRDr8Xy8c4rTIwHo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 875 per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 Off the R40 Portion 17 of White Waters Farm, Ulwazi Road 1241 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.067807 31.100256