Umbali Rooms

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umbali Rooms is in die buitewyke van Nelspruit geleë en bied asemrowende panoramiese uitsigte oor die Kaapschehoop-platorand en die stad. Ons bied unieke bosveldverblyf en 'n rustige atmosfeer.

Ons 6 kamers is elegant versier en sluit 'n wittebrood-suite en 'n gesinskamer in. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, of 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Verder het elke kamer 'n waaier, 'n TV met DStv (hotelpakket), 'n stoel, 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n ingeboude kas. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braai-area.

Umbali het ook 'n trou- konverensielokaal met plek vir 300 gaste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umbali Rooms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]