LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umdloti Cabanas 10 | LekkeSlaap
+15

Umdloti Cabanas 10

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Umdloti Cabanas, AWoonstel 10, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Umdloti Cabanas 10 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks teen die strand in Umdloti, KwaZulu-Natal geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf in 'n rustige dorpie naby die strand, restaurante en verskeie doendinge.

Hierdie woonstel het 3 vlakke en bied slaapplek aan 6 gaste in 2 slaapkamers, maar is die meeste geskik vir 4 gaste en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer op die middelste vlak. Die groter kamer het 'n ekstra dagbed. Die kleiner kamer het 'n balkon. Die sonkamer is bo het stapeldeure wat na 'n dakterras lei. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort op hierdie vlak.

Die onderste vlak is oopplan met 'n sit- en eetarea en 'n kombuis wat na 'n patio lei. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond.

Gaste kan op die dakterras braai met lieflike uitsigte. Kyk hoe die dolfyne in die branders baljaar of hou die walvisse dop.

Daar is veilige parkeerplek in die kompleks, asook 'n motorhuis wat aan die woonstel toegeken is. Die kompleks het 'n swembad en bied direkte toegang tot die strand. Sekuriteit is uitstekend en daar is Malandela-sekuriteit 24 uur per dag buite die gebou.

Slaapplek

’n Bespreking by Umdloti Cabanas 10 sluit in:

Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Umdloti Cabanas 10
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • South Beach-weg 5, Umdloti Cabanas, AWoonstel 10, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umdloti Cabanas 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Umdloti Cabanas, AWoonstel 10, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3MjUyZGJjLWQwZGMtNDAxMS05NTY3LThmZjE3ZGQyNTkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Cabanas, Apartment 10 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.672060017007 31.11640035582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!