Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umdloti Beach Cabana

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Umdloti Beach Cabana
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alzena G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alzena G
Gesin met tieners

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russell B
Besigheidsreis

My crew enjoyed staying staying there!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Awesome, bederf, rus vir die siel.

Hierdie huisie bied alles wat mens nodig het. Ons het so lekker gebly, die see-uitsig was topgehalte. Lekkerste manier om wakker te word en uit die bed die sonopkoms te geniet. Sal vir seker weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine C
Gesin met tieners

Uitstekende geleë woonstel met alles wat jy nodig het.

Baie netjiese woonstel met baie goeie ligging. Baie mooi see-uitsig. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintus G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend verby

Ons het ons tweede helfde van ons wittebrood hier spandeer. Dit was absoluut fantasties gewees. Die ligging was wonderlik, naby restaurante, en winkels. Uitsigte was fantasties. Hulle het uit hulle pad uitgegaan om vir ons rose neer te sit, rose op die bed asook, sjoolade en sjampanje met baie spesiale boodskappe wat dit vir ons spesiaal gemaak het. Alles is mooi skoon in die woonstel, bed is gemaklik met aircon in die kamer. TV is gekoppel aan 'n omsetter, so alhoewel daar krag onderbreking is, kon ons TV kyk. Heerlik om te braai op die boonste verdieping. Die swembad is heerlik. Mariette was altyd daar om te help, vir ons restaurante aangestuur waar ons kan gaan eet ens. Sy was great. Baie dankie. Ons sal Umdloti Beach Cabana definitief aanbeveel vir enige iemand! Baie dankie, sien julle binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecelia D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia D
Gesin met tieners

Heerlike kuier, so naby die see!

Baie lekker blyplek, fantastiese ligging, 3 balkonne sodat jy heeltyd die see sien, hoor en ruik! Goed toegerus met als wat nodig is vir lekker ontspan! Mariette is baie vriendelike, behulpsame gasvrou! Baie dankie vir info oor eetplekke, wat om te doen ens! Oulike ekstras soos trollie vir bagasie, Nespresso masjien, koue wyn in yskas, dankie! Min badkamers spog met see uitsig! Tieners was mal oor WiFi, TV, aircon, uitsig en dakbalkon! Ten spyte van vlak 3 inperking en strande wat gesluit is, het ons heerlik vakansie gehou en baie seelug ingekry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thaven G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thaven G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views and comfortable accommodation.

We were blown away by the stunning views and the luxury space. We enjoyed meeting some of the local monkeys and birds. The shops were near by making it easily accessible and convenient. We were greeted by a lovely bottle of bubbly and the smell of the ocean. We love this place and will definitely return. Thank you for accommodating us and making us feel so at home Mariette, over and above everything else your professionality and warmth in the process is 7-star!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende uitsigte en gerieflike verblyf.

Ons is uit die veld geslaan deur die pragtige uitsigte en die luukse spasie. Ons het baie van die plaaslike ape en voëls ontmoet. Die winkels was naby en dit het dit maklik toeganklik en gerieflik te maak. Ons is begroet deur 'n lieflike bottel sjampanje en die reuk van die see. Ons is mal oor hierdie plek en sal beslis terugkeer. Dankie dat ons kon kom kuier en dat jy ons so tuis laat voel het Mariette, bo en behalwe alles anders is jou professionaliteit en warmte 7-ster!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

It was wonderful having you Thaven and we will love to accommodate you again!
It's guest like you who makes this effort an inspiration and absolutely worth it.
Thank you!

Umdloti Beach Cabana
Etienne P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier in 'n goed toegeruste en versorgde woonstel.

Umdloti Beach Cabana was ideaal vir my gesin se vakansie in Umdloti. Die woonstel word goed versorg en elke dag skoon gemaak. Die dekor en toebehore laat mens ook tuis voel, glad nie soos baie woonstelle waar daar net die minimum verskaf word nie. Ons het baie lekker gebly ek ek sal enige tyd Umdloti Beach Cabana aanbeveel vir 'n gesinsvakansie of vir volwassenes se strand wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolina L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina L
Gesin met tieners

Stunning view!

We had a great weekend at Umdloti Cabanas. The unit is comfortable. The owners are very friendly and accommodating. View is incredible!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike uitsig!

Ons het 'n heerlike naweek by Umdloti Cabanas gehad. Die eenheid is baie gemaklik. Die eienaars is vriendelik en gasvry. Die uitsig is ongelooflik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

Thank you so much Carolina,
Was wonderful to have you and hope all your plans work out!

Umdloti Beach Cabana
Nico M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Gesin met tieners

Amazing plek om op vakansie te gaan, sal beslis weer Umdloti beach Cabana gebruik.

Die foto's van die blyplek is presies wat jy kry as jy by no 15 instap. Alles is daar. Mariette was absoluut amazing. Sy het daagliks by ons gehoor of alles na wense is, dit het dit soveel meer spesiaal gemaak. Ek het al talle mense by die kantoor vanoggend vertel van die wonderlike plek waar ons by was en foto's gewys, die beste ooit! Ons beplan weer 'n lang naweek in Durban in September en sal beslis weer by Umdloti Beach Cabana no 15 inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg op die see, rustige area met pragtige uitsig.

Drieverdiepingwoonstel met als wat mens nodig het. Rustig en veilig. Als wat mens nodig het is in die woonstel wat skoon en netjies is. Ons is vriendelik deur Mariette gehelp wat baie moeite gedoen het om ons tuis te laat voel en het opgevolg of ons iets skort. Die woonstel het 'n lekker strandatmosfeer. Stap see en restaurante toe. Lekker beddens en genoeg kussings en netjiese beddegoed. Beveel die plek sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Lovely stay incredible view.

Hosts are very helpful and friendly. Would be back to visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker gekuier!

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad die Paasnaweek! Die verbly uit die boeke, met alles waaraan jy kan dink, is daar vir jou om te gebruik! Die uitsig van die balkon af oor die see is een groot fees. Al die restaurante en kuierplekke is direk langs Cabanas wat so gerieflik is. Awesome mense met baie liefde en omgee! Beveel enige persoon aan vir 'n baie lekker bederf vir die hele familie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

Dierbare Elsa en Robbie,
Al kon ons nie eens ontmoet nie, voel julle soos familie! Dit was 'n voorreg om jul te kon ontvang. Was lekker om met jul te deel wat vir ons kosbaar is. Altyd welkom.

Umdloti Beach Cabana
Pieter D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Een van die lekkerste plekkies by die see waar ons nog was.

Umdloti Cabanas no 15 was een van die lekkerste plekkies by die see waar ons nog was. Dit het 'n uitstekende uitsig en is stapafstand van alles af (strand, Spar, restaurante, ens.). Ons sal vir seker probeer om weer 'n draai daar te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met tieners

Stil, uitstekende uitsig.

Dit is 'n baie netjiese woonstel en eienaar kontak jou gereeld om seker te maak dat jou verblyf nog in orde is. Dit is tot dusver die netjieste en skoonste verblyf wat ons beleef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice O
Gesin met klein kinders

Skitterende verblyf, uiters netjies en perfek geleë!

Perfekte eenheid by die see met wonderskone see-uitsig. Puik toegerus - dit voel soos jou eie huis met die voordeel: Dis by die see! Eenheid word daagliks deur Dora skoongemaak - wat 'n juweel - nogmaals dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

Dit was so lekker om ons woonstel met jul te kon deel. Dankie dat julle so mooi na als omgesien het en ek hoop om jul gou weer te ontvang.

Umdloti Beach Cabana
Esther S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S
Gesin met klein kinders

It was awesome.

The unit was clean, neat and tidy, very well furnished and to top it all, it includes 3 balconies with awesome views of the sea. This is home away from home, very safe with a lovely swimming pool. It is walking distance to restaurants; cocktail bar and shops with the beach opposite the complex. We really enjoyed our stay and will recommend this unit to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was asemrowend.

Die eenheid was skoon en netjies, baie goed gemeubileerd en bo alles, dit sluit 3 balkonne in met uitsig oor die see. Dit is jou huis weg van die huis, baie veilig met 'n pragtige swembad. Dit is loopafstand na restaurante; skemerkroeg en winkels met die strand oorkant die kompleks. Ons het ons verblyf baie geniet en sal hierdie eenheid aan almal aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

Esther, thank you very much for the kind words. We are glad that you enjoyed your stay. We trust that the kids had an awesome time as well and enjoyed the flying.
Mariette

Umdloti Beach Cabana
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Baie goed-toegeruste vakansiewoonstel met die see net oorkant die pad.

Was aangenaam verras met wat ons hier gekry het teenoor wat ons betaal het. Baie dankie, sal enige tyd weer van hierdie woonstel gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D
Gesin met tieners

Pragtig, netjies en skoon.

Die eenheid is baie netjies en skoon. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see en lekker naby die strand, winkels en restaurante. Die eienaars was baie vriendelik en baie behulpsaam met reëlings en ons baie welkom laat voel. Daar is nuwe lugversorging in al die kamers wat 'n groot pluspunt is. Ons het lekker gekuier en sal beslis weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

Dankie. Ons sien uit om jul weer te ontvang, Christo.

Umdloti Beach Cabana
Nic P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic P
Saam met vriende

Die verblyf was vir ons baie aangenaam in Umdloti Cabanas 15.

Ons het 'n baie aangename verblyf geniet. Die woonstel is baie goed toegerus, het goeie diens en het alles wat jy nodig het om 'n sorgvrye en rustige seevakansie te geniet. Dit het 'n fantastiese see-uitsig en slegs die straat wat jou skei van die strand. Die eienaar was baie behulpsaam en was altyd beskikbaar om te kontak. Baie dankie vir persoonlike omgee en inligting sodat ons ook die omgewing kon geniet. Ons sal graag weer in Umdloti Cabanas 15 wil kom uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

Dankie Nic, dit is so lekker om te hoor julle het dit geniet en ook lekker uitgerus. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Dalk 'n vlug oorweeg as die pad te vêr klink? Julle het nou gesien hoe gerieflik naby dit aan KingShaka is.
Groete tuis en ook aan Gerhard en Emmerien.

Umdloti Beach Cabana
Anneke K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke K
Gesin met tieners

By die see. Heerlik.

Ons het heerlik gebly, die plek huisves maklik 6. Wel 3 dubbelbeddens en een enkelbed, 2 groot banke onder. Wonderlik naby see met baie see-uitsig. Heerlik vir 'n gesin. Baie goed toegerus, tot 'n Nespresso-masjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zethna V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zethna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon.

Die woonstel is gerieflik en naby alles. Die eetplekke in die omgewing is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Gesin met klein kinders

Umdloti Beach Cabana no 15

Our cabana, number 15, was truly awesome. We had such a great time! Such friendly and helpful owners! From the moment we stepped in, we felt so welcomed. Everything is neatly kept and beautifully arranged and the views are so beautiful! I highly recommend Umdloti Beach Caban. Thanks for a great weekend!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

Yvette, it was a big pleasure to host you. We are glad that you had a great time!
Hope to see you soon again.

Umdloti Beach Cabana

Umdloti Beach Cabana
Jacques V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n awesome naweek, sal definitief weer daar gaan bly.

Ek sal enige person aanbeveel on daar te bly, alles was netjies, die eienaar doen baie moeite om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, wonderlike uitsig, vriendelikste mense!

UC15 is die pragtigste plek met alles wat jy nodig het. Gerieflike, netjiese eenheid (en kompleks) met die mooiste uitsigte na die see. Die kompleks is ideaal geleë, loopafstand vanaf alles waarheen ons wou gaan. Die eienaars was heeltyd met ons in verbinding deur ons reis en verblyf om seker te maak ons is gerieflik ingerig en veilig. Baie dankie vir AL jul omgee en moeite, en dat ons jul vakansie eenheid kon ontdek - kom definitief weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Etienne. Dit was vir ons baie lekker om julle te kon akkomodeer. Ons is so bly julle het dit geniet.

Sien sommer gou gou weer!

Umdloti Beach Cabana
Zanet K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne, skoon verblyf.

Die uitsig is ongelooflik mooi en die feit dat ons oral heen kon stap na nabygeleë restaurante en winkels, was 'n groot pluspunt. Die woonstel is skoon en netjies en het alles in wat 'n mens mag benodig. Ons is selfs verwelkom met sjampanje en Mariette se deurgaanse kommunikasie met ons, was baie goed en het sy ons navrae ens dadelik hanteer. Dankie vir 'n wonderlike wegbreek na 'n plek wat ek met vrymoedigheid sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike paar dae gehad in die eenheid en kan dit aanbeveel.

Baie dankie aan Mariette vir die gasvryheid, ons het 'n wonderlike paar dae gehad in hulle eenheid en kan dit aanbeveel. Die eenheid het als wat mens benodig vir daai lui lekker vakansie, ruim en skoon. Die ligging is perfek as jy net wil gaan ontspan, naby die strand, winkels en restaurant. Sal definitief weer daar kom uitpsan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Saam met vriende

Uitstekend.

Die perfekte vakansieverblyf en akkommodasie. Uitsig op see briljant! Kan nie wag om weer te gaan nie, dit is die enigste plek waar ek van nou af sal vakansie hou op Umdloti Cabanas 15.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

Baie dankie, Annelie.
Dit was so lekker om julle te ontvang. Ons plekkie is in perfekte toestand gelos en julle is altyd baie welkom om terug te kom.
Mariette

Umdloti Beach Cabana
Awonke M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Awonke M
Saam met vriende

The place was magnificent.

It was such an amazing place to stay, very neat and clean, close to the airport and CBD. Value for money and I cannot wait to go back there in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Cabana se terugvoer

Hi Wendy.
We are so glad that you girls had a fun weekend! You will always be welcome to come back.

Umdloti Beach Cabana
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71686d7643bf10a92bf404663aea01308fc840c82b8c13b8448a05f4307a4d45a8cb41a874f59a41c2d8505362683fc06443?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 5) 29 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.672227812798 31.116679305557