Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umdloti Beach Pad

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Averille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Umdloti Beach Pad
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liana P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana P
Gesin met tieners

Was die lekkerste, beste 10 dae seevakansie in die pragtige plekkie!

Umdloti pad was wonderlik! Ligging is perfek, see is reg op jou voorstoep! Die swembad met groot grasperk is heerlik vir kuier en kuier in die aande. Umdloti pad is pragtig uitgerig en super skoon en alles wat mens nodig het! Ons verblyf was fantasties, sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Pad se terugvoer

Lovely guests. We hope to see them again.

Umdloti Beach Pad
Nothando M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nothando M
Gesin met klein kinders

Beautiful, peaceful stay.

A beautiful, neat place which is safe and suited our small family of four perfectly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deonisa L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonisa L
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en gemaklik en ons het tuis gevoel.

Die woning was baie gemaklik met alles wat mens kan nodig kry ons en die kinders het gevoel of ons by die huis is , ons het dit baie geniet sal weer bespreek vir volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S
Gesin met klein kinders

What an amazing time.

We had the best time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Pad se terugvoer

Nerine, it was our pleasure to host you, perfect guests, welcome back anytime.

Umdloti Beach Pad
Thea D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging was baie mooi. Die trappe was 'n nagmerrie. Nie bedoel vir ouer mense nie

Die uitsig was amazing. Ek het nie gedink ek gaan in 'n plek bly wat eintlik iemand se gewone huis is nie. Ek voel skuldig net om die messe-laai oop te maak. Dit voel asof ek hulle privaatheid indring. Die trappe was ook geen grap nie. Is duidelik vir jonger mense as ons bedoel. Die stort gedeelte was nie 'n plesier nie. Jy moet basies in die gang staan om te stort. Die eienaar self is 'n baie aangename persoon en was so gaaf om meer aan ons terug te betaal as die deposit, omdat hulle plavleisel begin afbreek het tydens ons besoek. Dit was 'n gebaar wat baie waardeer was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Beste rus in 'n lang tyd.

Die plek is absoluut fantasties, enigste ding wat ek net sal sê is dat ouer persone dalk nie so maklik daar sal kan bly en ouers met jong kinders as gevolg van die 2 stelle ronde, steil trappe. Verder is die plek perfek toegerus met als wat jy benodig asook die mooiste uitsig vanuit basies elke venster in elke vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Gesin met tieners

Great views, good amenities and the beach is across the road.

Will be back in the future, couldn't have asked for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met tieners

Beste vakansie ooit!

Ons het heerlik gerus en vakansie gehou. Die strand, swembad, braaiplek is alles naby mekaar. Die grondvloer is 'n bonus. Indien iets te ete benodig word, is dit ook binne stapafstand of 1 km as jy wil ry. Woonstel is huislik en gerieflik. Besoekers wat moeilik beweeglik is moet net let op trappe in die woonstel. Vir ons wat nie sportief is, was dit egter geen probleem nie. Ons sou graag meer veiligheidsmaatreëls wou sien by die kompleks alhoewel ons veilig was, het mens soms onrustig gevoel. Miskien in die lyn van 'n wag en 'n veiligheidshek op die grondvloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine H
Gesin met klein kinders

Het baie lekker vakansie daar gehou, maar nooit weer in die spesifieke plek nie.

Het my breekskade geld terug gevra en toe moes ek hoor hoe vuil die plek was en dat sy glad 'n skoonmaakdiensplek moes kry om die woonstel skoon te maak, nadat ek haar gevra het die dag voor ons vertrek het of die bediende asb. die volgende dag die plek kan kom skoonmaak. Ek't gesê ek sal haar betaal en sy het gesê ek moet haar R100 betaal. Nou het sy blykbaar die hele plek laat skoonmaak vir R650 en ons was slegs 4 groot mense en een eenjarige seuntjie. Blykbaar het my skoondogter die vuil doeke in hul bed gelos, wat ek nie glo nie ─ seker net in die kamer! Wil net bysê my skoondogter het die beddegoed in die hoofslaapkamer ook laat was gedurende ons verblyf asook die badhanddoeke! Ek is bitter ongelukkig, want ek is verseker nie 'n vuil mens nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Pad se terugvoer

Good afternoon Madeleine,

When you confirmed your booking there was no mention of a toddler, for the safety of moms and toddlers we don't allow, as we feel it's not safe enough with the spiral staircase. We made an exception to the rules to accommodate your toddler. The unit is serviced on a Friday and additional cleaning is available at an additional cost. Should the apartment be found uncleaned on departure the breakage deposit will be used towards a cleaning company and only refundable depending on the state of the apartment. Once you had checked-out our cleaner went in and the apartment was dirty with dishes, a packet on the floor as well as a dirty nappy left on the bed so we had to get a cleaning company to ensure the apartment was clean for the next guest's arrival.

Regards,
Umdloti Beach Pad

Umdloti Beach Pad
Veronica C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica C
Gesin met klein kinders

Great view. Easy check-in and check out. Close to everything.

Very nice view. Close to restaurant and shops. Right on the beach. Would recommend it any time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig. Maklike in- en uitklok. Naby alles.

Baie mooi uitsig. Naby restaurant en winkels. Reg op die strand. Sal dit enige tyde aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M
Gesin met tieners

Waarde vir geld, wonderlike ligging.

Dit was ons eerste keer in Umdloti en ons van die eerste oomblik bederf met pragtige see-uitsig op ons voorstoep. Woonstel het drie vlakke, middelste vlak leef area en boonste vlak twee slaapkamers en ruim badkamer met aparte stort. Leef-area en slaapkamers het pragtige see-uitsigte. Kon nie vir meer gevra het nie. Kan beslis aanbeveel, goeie waarde vir wat mens betaal. Kan regtig oor niks kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Pad se terugvoer

Thank you Yvette, it was our pleasure to host you, and we are delighted that you enjoyed your stay in our home.
You are welcome anytime.

Umdloti Beach Pad
Marius D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ekstra onvoorsiene kostes benadeel positiewe vooruitsigte. Die weer was egter lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Pad se terugvoer

Contrary to request, the guest deposited cash which incurred bank charges being deducted from his deposit.

Umdloti Beach Pad
Francois G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Uitstekend.

Goeie verblyf, netjies, sentraal geleë en mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Pad se terugvoer

Thank you for your review. We are very glad you enjoyed your stay, and our home met with your approval.

Umdloti Beach Pad
Karin F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F
Gesin met klein kinders

Was baie lekker, lief die uitsig!

So lekker vakansie gehou. Lekker stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Pad se terugvoer

Thank you, Karin, welcome anytime.
Happy New Year.
Averille and Ian

Umdloti Beach Pad
Heidi S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi S
Gesin met tieners

Verblyf was wonderlik, baie netjies en skoon, sal beslis weer gaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Pad se terugvoer

Thank you. Lovely guests our home was left in beautiful condition.

Umdloti Beach Pad
Michelle D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Baie lekke gebly, met 'n wonderlike uitsig.

Cabanas 28 was baie netjies, met alles wat ons benodig het. Die uitsig is wonderlik van die balkonne en ons het selfs dolfyne gesien. Kon winkels toe stap, and was baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Pad se terugvoer

Thank you, and it was a pleasure hosting you and your family. We are so happy you enjoyed your stay.

Umdloti Beach Pad
Lina S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina S
Saam met vriende

Fantastiese ligging naby als.

Dis baie mooi gebied, sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Beach Pad se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, so glad you enjoyed your stay in our home.

Umdloti Beach Pad
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidkusstraat 5, Umdloti-strand, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1NTcxNmI5LWRkMWQtNDg3Zi1iYzZiLWYwZWUyZGJhMTEyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.672051 31.116472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem