LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umdloti Resort 506 | LekkeSlaap
+12

Umdloti Resort 506

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suid-kusweg 1 , Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Umdloti Resort 506 is 'n moderne, elegante selfsorgwoonstel wat in die Umdloti Resort-kompleks geleë is en stapafstand van 'n winkelsentrum en verskeie ander geriewe en restaurante af is.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n ontbyttoonbank met stoeltjies in. Die eetarea het 'n hout-etenstafel met bankies. Die gemaklike sitarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die leefarrea het ook glasskuifdeure wat lei na 'n balkon met stoele en 'n lieflike see-uitsig.

Umdloti Resort bied 'n lieflike gemeenskaplike swembad en braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Umdloti Resort 506 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Umdloti Resort 506
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Suid-kusweg 1 , Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umdloti Resort 506 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suid-kusweg 1 , Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NGFlODE1LTliMzQtNDI1MS04ODNkLTI0Mzk4MjA5NWJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.67115159238 31.116849804893
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!