Umdloti Resort Apartment 504

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umdloti Resort Apartment 504 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Umdloti en is slegs 90 m vanaf die strand.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer wat 'n dubbelbed en 'n lugversorging, sowel as 'n privaat badkamer met 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n eetarea en 'n TV met DStv en WiFi in die sitkamer.

Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Let wel dat hierdie woonstel nie 'n balkon of 'n uitsig het nie.

Umdloti Resort Apartment 504 is 1 km vanaf verskeie restaurante en kroeë, en Umdloti bied verskeie doendinge soos branderplankry, seilplankry, jetski, visvang, dolfyn- en walviskyk, swem, mikrovlugte, gholf en voëlkyk by die Mount Moreland Swallows, en nog vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Umdloti Resort Apartment 504 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umdloti Resort Apartment 504 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za