Umdoni Hof 13

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umdoni Hof 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby Manaba Beach in Margate. Dié kusdorpie is die ideale plek vir reisigers om KwaZulu-Natal se pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat te geniet.

Die woonstel op die derde verdieping is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n TV met OpenView HD-kanale en dit bied toegang tot die balkon met 'n etenstafel. Daar is onderdakparkeerplek binne die kompleks.

Margate bied strande en van die beste snorkel- en duikgeleenthede in die land as gevolg van die warm Indiese Oseaan. Daar is ook doendinge soos branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Umdoni Hof 13 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umdoni Hof 13 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za