Mtubatuba Akkommodasie by Umfolozi River Lodge & Bird Park | LekkeSlaap
+28

Umfolozi River Lodge & Bird Park

B&B
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf k 85 Umfolozi village, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 430 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Umfolozi River Lodge & Bird Park is op 'n beboste heuwel van 4 hektaar wat oor die Umfolozi-vloedvlakte kyk geleë en dis langs 'n privaat wildreservaat. Dis die ideale wegbreekplek vir sakereisigers en gesinne. Daar is 'n verskeidenheid doendinge vir elke gier.

Verblyf beskik oor 5 eenhede met slaapplek vir 4 gaste, 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste en 5 dubbelkamers. Die oornag-kampgeriewe beskik oor 8 staanplekke met watertoevoer en kragpunte.

Die lodge is sowat 30 minute vanaf St. Lucia, Richardsbaai Lughawe, Mapelane-strand en die wêreldbekende Hluhluwe Wildreservaat. Dis die ideale ligging om Zoeloeland te verken. Die lodge is ook 30 minute se ry vanaf van die moeilikste 4x4-roetes in Suid-Afrika. Daar is hindernisse en heuwels met moelikheidsgrade van 1 tot 6 waar gaste hul voertuie se vermoeëns kan beproef. Die lodge bied uitstappies aan die hele gesin of gevorderde bestuurders. 'n Vriendelike gids kan drankies of maaltye voorsien of professionele raad oor herstel-opsies gee. Gaste kan hul eie voertuie bestuur of dat ons gidse vir hulle rondry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 9 resensies vir Umfolozi River Lodge & Bird Park
Netheid
3.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Erf k 85 Umfolozi village, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umfolozi River Lodge & Bird Park het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 430
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 430
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf k 85 Umfolozi village, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyODE3ZWQxLThkZDgtNDRiYy04MTk5LTViOGM0M2YwMTBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 430  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 Lot k 85 Umfolozi village Mtubatuba 3935 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -28.480316 32.182533
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za